Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Idees

September/October 2023
Magazine

By Idees gaan alles daaroor om jou wêreld mooi te MAAK. Met hope kreatiewe inspirasie, vars idees, maklike projekte en stap-vir-stap-aanwysings is hierdie die moet-hê-gids vir handwerkers, naaldwerkers, makers, kokke en selfdoen-huismooimakers.

VAN DIE REDAKTEUR

Idees

NUWE DINGE • HIER IS DIE NUUTSTE SLIM PLANNE EN PRODUKTE VIR JOU, JOU HUIS EN KOMBUIS.

LOFT VOL LIG • Rupert Smith se industriële dakwoonstel in Kaapstad is’n oefening in storievertel met natuurlike lig en k speel. ontras wat die hoofrolle

BUITENTOE • Met die somermaande wat voorlê, is dit nou die tyd om’n bietjie aandag te gee aan jou buiteleefruimtes, want wat is lekkerder as’n mooi al fresco-tafel of tipies Suid-Afrikaanse braai?

GROEN HOEKIE • Is jy mal oor tuinmaak, maar jou plek is net te knap om jou groen vingers oefening te gee? Ons wys’n paar slim maniere waarop jy’n klein buiteruimte kan opvrolik met al die plante wat jou hart begeer.

MUURVAAS • Só maak jy in’n paar maklike stappe jou eie pragtige muurvaas van lugdroogklei.

WERKESEL • Maak jou eie vintage-styl werkbank vir die kombuis of patio. Dis nuttig en lyk boonop mooi.

HER WiN • Skep nuttige, prettige items sonder om eens’n draai in die winkels te gaan maak.

FRAAIE VASE • Met die lente wat wink, is alml weer lus vir ’n bietjie kleur. Ons wys hier ’n paar maklike idees met papier om jou hele huis blommooi te tooi.

STOP STORIES • Die lente is hier en ons wil alml meer tyd buite deurbring. Hier is ’n paar lekker idees om jou stoep mooi te maak.

BLOMTAFELTJIE MET HARS

DÉCOUPAGE-BANKIE

MACRAMÉ-SWAAI

BOHO BLOMME • Gee jou slaapkamer ’n nuwe voorkoms met ’n lekker boheemse blommetema. Hier is ’n paar idees om jou aan die gang te kry.

PASTA-SEISOEN

PASTA

BASIES IS BOBAAS! • Vir talle baktreffers gebruik ’n mens net die mees basiese bestanddele. Of jy nou wil onthaal net ’n paar van Ouma se gunstelinge wil probeer, vir dié resepte het jy nie enige spesiale bestanddele nodig nie.

ELKE DAG SE ENGELE

GESOND UIT DIE GROND! • Dis lente. Gaan tuin toe! Gaan na die grond en word wys en gesond. Elsa Krüger vertel meer oor die nuutste navorsing oor ’vuil’ welstand.

KONINGIN VAN NOSTALGIE • Met haar liefde vir ougoed skep die Kaapse stilis en kunsregisseur Bathoni Robinson wêrelde tussen toe en nou wat ons vasgevang hou.

OP JOU LEESLYS vir September/Oktober

JUL IDEES • Ons hoor graag van jou! Vertel vir ons meer oor jouself, wat jou inspireer en waarmee jy alles besig is. E-posse en foto’s is welkom.

Expand title description text
Frequency: Every other month Pages: 132 Publisher: IdeesFabriek Edition: September/October 2023

OverDrive Magazine

  • Release date: August 18, 2023

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Crafts

Languages

Afrikaans