Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Idees

January/February 2024
Magazine

By Idees gaan alles daaroor om jou wêreld mooi te MAAK. Met hope kreatiewe inspirasie, vars idees, maklike projekte en stap-vir-stap-aanwysings is hierdie die moet-hê-gids vir handwerkers, naaldwerkers, makers, kokke en selfdoen-huismooimakers.

VAN DIE REDAKTEUR

Idees

NUWE DINGE • HIER IS DIE NUUTSTE SLIM PLANNE EN PRODUKTE VIR JOU, JOU HUIS EN KOMBUIS.

'N BOTANIESE BESTAAN • Die kenmerkende ontwerpstyl van die tuinier Dané Erwee bring altyd skoonheid en sterk styl-elemente byeen – of hy nou nóg 'n visioenêre tuin of 'n beeldskone blomme-installasie ontwerp.

'N TIKKIE BLOU • Dis die kleur van rus, kalmte en wysheid, so voeg 'n bietjie blou by jou dekor. In al sy skakerings bly dit maar 'n klassieke keuse vir enige vertrek in jou huis.

MOOISTE MURE • Niks kikker 'n muur op soos mooi teëls nie. Hier is twee vinnige en maklike projekte om te probeer.

BLOK MYSELF • Skep 'n prettige fokuspunt deur 'n gingangpatroon op jou muur te verf.

BORRELFEES • VIER DIE NUWE JAAR MET 'N GLASIE YSKOUE VONKELWYN EN HIERDIE HEERLIKE BORRELGEÏNSPIREERDE GEREGTE.

BESSIE-LEKKER • Vier die somer met 'n heerlike suurlemoen-en-bloubessietert. Gebruik vars suurlemoene vir die beste suurderige geur, maar jy kan gerus bevrore bessies en gekoopte broskorsdeeg gebruik as tyd knap is.

LA VIE EN BLEU • Skep 'n tafel met skakerings van seeblou en vlootstrepe om vriende op sonnige somerdae te onthaal.

OOP EN RUIM • Dis maklik om te installeer, skoon te maak en in stand te hou. Boonop bied Milestone Kitchens se plaaslik vervaardigde losstaande kombuiseenhede in soliede hout jou kreatiewe vryheid.

Sianotipe • Sianotipe is 'n fotobeligtingsproses wat werk met ultravioletstrale. Dit word ook ysterbloudruk genoem en is in 1842 ontwikkel. Dit is maklik én pragtig. Hier is twee tegnieke wat jy kan probeer.

KLEUR-PRET! • Leer hoe om lap maklik te kleur met shibori, knoop-en-doop, en fop-batik.

OUMABLOK • Voeg nog 'n tikkie blou by jou huis met oulike oumablokkies wat nes teëls lyk. Met so 'n kombersie bo-oor een van jou ander lappe kan jy boonop lekker met tekstuur speel.

BLOKKIE BLOM • Moet nie daardie gunstelingpaar jeans weggooi nie. Met geborduurde blomme is dit gou weer jou staatmaker.

'N SAK WAT PAS • Almal het 'n sak nodig, 'n stop-maar-in vir al jou somergoedjies, of dit nou vir inkopies, die strand of joga is.

OOR DIE SKOUER • Dié mooi skouersak is ideaal vir 'n dag op die strand of vir inkopies.

SOMERHOED • Hekel hierdie pragtige Capelina-hoed en bly die somer koel en veilig teen die son.

FEETJIEHANDE • ‘n Mens kan handwerk met ultrafyn detail vergelyk met die mooiste magiese musiek. Ritmies, sekuur, vaardig … byna asof dit met betowerde hande aangeraak is, skryf Martie Swanepoel.

BEKOOR MY! • Dit is 'n nuwe jaar. Is ons lus vir hom? Is ons reg om van nuuts af verruk en bekoor te word deur die lewe en die hede?

PEN JOU JAAR NEER • Maak 2024 'n jaar om te onthou deur 'n joernaal te begin waar jy elke dag se planne, drome en gedagtes kan aanteken. Hier is vir jou 'n paar blaaie om as wegspringpunt en inspirasie te dien.

OP JOU LEESLYS • vir Januarie/Februarie

JUL IDEES • Ons hoor graag van jou! Vertel vir ons meer oor jouself, wat jou inspireer en waarmee jy alles besig is. E-posse en foto's is welkom.

Expand title description text
Frequency: Every other month Pages: 132 Publisher: IdeesFabriek Edition: January/February 2024

OverDrive Magazine

  • Release date: December 8, 2023

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Crafts

Languages

Afrikaans