Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

SARIE KOS

Apr/Jun 2021
Magazine

SARIE KOS gaan oor kos wat die mond laat water en is trots SA. Dié maand is daar 60+ idees wat byna als onder 60 minute gemaak kan word, ons bak vakansiekoekies vir die koekieblik en braai 5 verskillende vleisgeregte vir die feestafel. Die tydskrif is vir enigeen wat geïnspireer word deur smake en geure, wat geliefdes wil bederf met geregte so reg uit die hart. G’n fieterjasies of aansitterigheid nie, net goeie, eerlike kos en gesonde idees vir almal wat die wêreld van kos wil ontdek en die heilsaamheid daarvan wil geniet.

DIE EMOSIE VAN EET

SARIE KOS

VOLKSWAGEN T-ROC

ONS HOU VAN • ALLES WAT JY WIL WEET ALLES WAT JY WIL EET ALMAL WAT JY WIL KEN

ONS TOP-12 • Skep ’n knus gevoel hierdie herfs in jou huis deur vintage-elemente by jou moderne vertrekke te voeg. Hier is ’n paar van ons gunsteling-items

Hou dit plaaslik • As daar al ooit ’n tyd was, is dit nou die tyd om produkte uit eie bodem te vier

Dier-baar

ONS Kos

’n Stil Sondag in die KAROO • Ry jy deur die Karoo op ’n Sondag, sal jy die strate leeg vind, die vensters dig toe. En as jy mooi luister, sal jy die klank van messe en vurke op borde hoor. Want hier word daar mos lank gekuier en groot gekook. Daar is iets aan die Karoo en sy mense wat ons laat glo die lewe gaan reg uitwerk. Kom sit aan

EK HOU VAN KAAS, BRA! • Daar is soveel goeie kase op ons winkelrakke – en soveel om daarmee te doen. Kyk verby net kaassous maak (hoewel dit altyd ’n wenner is) en bederf jou naastes met eenvoudige uithaler-resepte, alles met kaas

LEER KEN JOU KAAS

E-pos UIT CHACHOENGSAO, THAILAND • In Thailand is van die kos tot die kultuur en hitte ’n sensoriese uitdaging, maar ’n interessante een, het Rikus Burger uitgevind

AL JOU soet’ VARKIES OP HOK • Dis lekker om in Afrikaans te kook, veral as iets ’n mooi naam soos ystervarkie het – vanieljesponskoek gedoop in warm sjokoladesous en gerol in fyn klapper. Hier is 6 nuwe planne met dié lekkerte

WAT SE DIE VIV? YSTERVARKILS SE STORIE

Lug word water • In 2017 was die Kaap in ’n knellende droogte en het Kaapstad se krane byna opgedroog. Brendan Williamson, vandag die passievolle besturende direkteur en stigter van Aquasky, het ’n plan gemaak en water uit die lug om ons begin maak. Ons gesels met hom

Bakke vol troos • Sodra die herfs met koue vingers aan my deur kom klop, trek ek gou-gou die soppotte nader. Dis mos troos op sy beste. Hier is 3 soppe wat beloof om almal se hart te steel en warm te maak

TUIS Kos

Trane van BLYDSKAP • Sy sal seker nooit die voorbladnooi van ’n kostydskrif wees nie, maar die nederige ui werk baie hard in die kombuis om geur en smaak te verskaf. Ons het besluit sy verdien ook ’n plek in die kollig, so kom ons vier uie!

UIE_DINGE OP DIE PLAAS • Bron: Nico van der Westhuizen, produksiebestuurder op Kromfontein – Dutoit Agri

HAAL (UI) TEN WYS! • Sy laat jou huil, maar tog kan jy beswaarlik dink aan kosmaak sonder die getroue, geurige ui. Ons het gaan inloer by boer Nico van der Westhuizen op Kromfontein waar groente en vrugte al sedert 1893 verbou word

NOU te Koop!

Meer met MINDER • Soms kan dit duur wees om lekker kos op die tafel te sit. Daarom deel ons hierdie 10 slim planne vir bekostigbare middel-van-die-week-etes wat jy vinnig ná werk kan berei

Heerli(j)k! • Nastergal-konfyt is ’n tradisionele juweel wat met nostalgie omgeef word. Wiida en Erick Badenhorst het gewéét hul familieresep gaan gesog wees. En dis boonop heerli(j)k!

Dis hoe ons KRUMMEL & ROL • Daar’s maar net iets aan kos wat in ’n krummellaag bedek is wat jou laat vermurwe. Eers nooi die bros buitekant jou in. Dan is daar die oomblik wat die kors oopbreek en dit sy sagte hart aan die binnekant vir jou gee

KOM ONS PRAAT...

Expand title description text
Frequency: Quarterly Pages: 148 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Apr/Jun 2021

OverDrive Magazine

  • Release date: April 9, 2021

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Food & Wine

Languages

Afrikaans