Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Idees

May/June 2021
Magazine

Idees is jou nr. 1-gids tot ’n vars, moderne leefstyl. Dis vir die vrou met kreatiewe flair en ’n passie vir die lewe. Sy gee om vir haar gesin en die mense om haar en sy wys dit deur haar stempel te sit op als wat sy doen. Sy onthaal en maak huis mooi op haar eie unieke manier. Die tydskrif is ’n uitlaatklep vir vroue soos dié. Dit bied praktiese, kreatiewe inhoud wat die leser help om die alledaagse te omskep in iets baie spesiaals. Dis ’n bron van inspirasie vir handwerk, dekor, onthaal en kos. Die Idees-leser is stylvol, gesofistikeerd, modern, opgevoed, gebalanseerd, kreatief, warm, sorgsaam en passievol.

VAN DIE REDAKTEUR

Woorde wat jou elke dag inspireer

Idees

NUWE DINGE • HIER IS DIE NUUTSTE SLIM PLANNE EN PRODUKTE VIR JOU, JOU HUIS EN KOMBUIS.

Woorde wat jou elke dag inspireer

EWIG STEWIG • In dié sjarmante huis met hope karakter omring Tineke van Zoelen haar met al die dinge waaroor sy mal is - van stewige ou meubelstukke tot genoeg wit, glasware en materiale om die voorkoms te versag.

SOETSTE SLAAP • Met die winter wat nader kruip, is dit net die tyd om jou slaapkamer snoesig in te rig.

BLOM TEEN DIE MUUR • Dié lamp mag dalk ’n muurblom wees, maar dit sal beslis nie misgekyk word nie.

‘MYS’: DIE KUNS VANKNUS • ‘MYS’ IS DIE SWEEDSE WOORD VIR DIE DEKORBEGINSEL OM JOU LEEFRUIMTES ‘BEWúSTELIK KNUSSER’ TE MAAK. OP DIé MANIER HELP JY OM JOU HUIS - EN JOU GEVOELENS OOR DIE TYD WAT JY TUIS DEURBRING - VOLKOME TE HERKALIBREER.

VITAMIEN T

PINKIE IN DIE LUG • SAAM MET WATTER BEROEMDE SAL JY GRAAG ’N KOPPIE TEE EN ’N ELEGANTE LIGTE HAPPIE WIL GENIET?

MY OUMA IN KANEEL

SKATKISSIES • ’n Ou wynkissie en sigaarboks kry ’n splinternuwe voorkoms en word bêreplek vir ringe en porseleingoed.

PAPIER MY PLESIER • DAAR IS MIN DINGE WAT JOU LUIM SO ’N HUPSTOOT GEE SOOS OM IETS MET JOU HANDE TE SKEP. DIé PAPIERPROJEK IS IDEAAL VIR DAAI ‘BLOU MAANDAE’ VAN DIE LEWE.

idees-klasse

HANDE WATWOEL • TUINWERK, BRIEFSKRYF, POTTEBAKKERSWERK, KUNS, ‘SPOEG EN PLAK’, BROODBAK - HáNDE IS DIE GEMENE DELER, DIE FISIEKE IMPLEMENTE WAT ALLES MOONTLIK MAAK. DIE SWITSERSE PSIGOANALIS CARL JUNG HET GESê HANDE ONTRAFEL EN LOS GEHEIME OP WAT JY NIE ALDAG INTELLEKTUEEL KAN KLEINKRY NIE …

Woorde wat jou elke dag inspireer

TENT-TOEVLUG • Dié tipi-tent is die ideale wegkruipplek, spesiaal vir jou om in te glip en ’n boek te lees, te mediteer of sommer net te ontspan. Hekel ’n nuwe kussing vir jou tent, of kikker ’n bestaande een op met letter- of borduurwerk.

HEKEL KUSSING

LETTER KUSSING

BORDUUR KUSSING

HANG UIT • Ontspan in dié boheems-geïnspireerde hangstoel. Doen net ’n bietjie maklike naaldwerk, hekel ’n rand en jy gaan sommer lus kry om heerlik in die stoel op te krul met ’n boek.

HAAK ’N MAT • Ontwerp en maak jou eie mat. Dis dalk ’n tydrowende projek, maar heerlik!

DRAAI JOU TOE • Hierdie bonkige serp met sakke is net die regte bykomstigheid om die winterkoue af te weer.

WARM VIR WINTER • Brei hierdie pragtige dik oortrui vir die kouer wintermaande wat voorlê.

KWILT ’N ERFSTUK • Gebruik lap wat van ander projekte oorgebly het en maak dié pragtige kwilt vir die winter.

NOOI DIE SON IN • Geel, in al sy warm, gerusstellende skakerings, bied troos wanneer die koue, donkerder maande ons vang.

VOU ’N LAP-RUGSAK • Dra hierdie winter jou eie sonskyn saam. Al wat jy benodig is ’n vierkantige stuk lap.

Woorde wat jou elke dag inspireer

KLEURRYKE STORIE • WOU JY NOG ALTYD GESPEEL HET MET VERF, GOM, INKLEURPOTLODE EN KRYT? HIER IS ’N STORIE VAN VIER VRIENDINNE WAT PRESIES DíT DOEN.

SORC VIRJOUSELF • Wanneer die wêreld op sy kop gedraai word, is die beste plan van aksie om so goed as...

Expand title description text
Frequency: Every other month Pages: 140 Publisher: IdeesFabriek Edition: May/June 2021

OverDrive Magazine

  • Release date: April 23, 2021

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Crafts

Languages

Afrikaans