Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Avontuur Afrika

Issue 14 (Dec 2021)
Magazine

Verwelkom Avontuur Afrika, ‘n nuwe, opwindende en diverse platform wat beide Afrikaanse en Engelse drukweergawes insluit, asook ‘n sterk digitale platform vir kampeer- en landreisentoesiaste om saam te kuier en te gesels.

Avontuur Afrika

WELKO

Gesels>> SAAM

Briewe van ons lesers

Jy vra – ons antwoord

Isuzu se nywe mu-X reg vir aksie

Voertuigverkope lyk gesonder

Veilige wiele

BAIC B40 Plus in SA bekendgestel

Maak jou merk met ‘n X-Rider

Meer krag vir JAC se T8-bakkie

Reg vir die nuwe Ranger - meer oor die 2022 model • Ford het onlangs die 2022 Ranger onthul en beweer dat dit die beste, mees veelsydige en mees bekwame Ranger is wat tot dusver gebou is. Die motorvervaardiger, wat hierdie weergawe die “kliënt se Ranger” noem, het met kliënte wêreldwyd saamgewerk – insluitend Suider-Afrika – om ‘n selfs meer begeerlike bakkie-vennoot te skep.

Kort na die wêreldwye onthulling het ons ons aanlyn gehoor se mening gevra – dis wat hulle te sê gehad het.

Peugeot hoop om Afrika (weer) te oorrompel • Die bakkiesstryd het ‘n verrassende nuwe wending geneem met die koms van die langverwagte Peugeot Landtrek. Mary Willemse het dié nuweling tydens die mediabekendstelling in Gauteng en Noordwes bestuur.

Corollo Cross-die een om dop te hou • In November is die eerste plaaslik-geboude hibriedvoertuig in Suid-Afrika bekendgestel – ‘n belangrike mylpaal vir dié land se motorbedryf asook vir Toyota Suid-Afrika. ‘n Groep joernaliste is na Kaapstad genooi waar die Japanese vervaardiger se bestuur die redenasie agter hierdie skuif in produksiefokus en die aansienlike belegging verduidelik het. Anton Willemse was daar en kon ook agter die stuur van die nuweling inskuif en in Kaapstad rondrits.

Trots Suid-Afrikaans

Goeters & geite

Ho, ho, ho!! • Gedurende die afgelope jaar het ons van die nuutste en beste goeters en geite op die mark getoets. Hiermee ons gunstelinge as inspirasie vir Kersgeskenke:

Noord-Kaap nostalgie • Vier dae, 1 323 kilometer, ses Jimnys en ‘n duisend herinneringe… Anton en Mary Willemse sluit by Suzuki Suid-Afrika aan vir ‘n epiese trek deur die Noord-Kaap na van die héél mooiste en mees afgeleë juweeltjies in ons land se grootste provinsie.

Meer oor African Expeditions

Die wildernis roep! • Landreisgroentjies Jason Fitzpatrick en sy lewensmaat, Milica Cochrane, het onlangs – na twee jaar se beplanning – ‘n ongelooflike avontuur na die Okavango Delta saam met Ultimate Adventures aangepak.

Ultimate Adventure 2022 Toere

Timbavati - hemel op aarde • Vandeesmaand kuier Anton en Natasha Schutte in die Timbavati Privaat Natuurreservaat, wat deel uitmaak van die Groter Kruger Nasionale Park.

Affipadaf avontuur vol adrenalien • ‘n Mens vergeet dikwels dat jy nie ver hoef te reis om pragtige plekke propvol prettige aktiwiteite te geniet nie, veral nie as jy in Suid-Afrika woon nie. Chantelle en Jaco Potgieter deel hul kort, maar aksiebelaaide reis deur Mpumalanga.

Bosslakrolletjies

Die ongelooflike AmaTrokkie

Affipadaf winkel, restaurant & deli

Kennis is mag wanner jy reis • George van Deventer van Trans Africa Self Drive Adventures & Tours glo dat die reis self amper belangriker is as die eindbestemming en met meer as ‘n dekade se ondervinding, maak hy seker dat sy gaste se toere selfs hul stoutste verwagtinge oortref. Hy deel ‘n paar wenke om jou reis ook stresvry en maklik te maak.

Grenspos motes moenies

Neem jou veldry na die volgende vlak • Met basiese 4x4-opleiding en minimale veldry-ervaring, kan ‘n beginner 4x4-bestuurder ‘n reeks wonderlike avonture aanpak. Wanneer dit kom by voertuigherwinningstegnieke en hoe om die toestande te lees wat jy kan teëkom, hetsy op ‘n sending diep in...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 84 Publisher: MNA Media Edition: Issue 14 (Dec 2021)

OverDrive Magazine

  • Release date: December 17, 2021

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans