Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Avontuur Afrika

Issue 16 (Feb 2022)
Magazine

Verwelkom Avontuur Afrika, ‘n nuwe, opwindende en diverse platform wat beide Afrikaanse en Engelse drukweergawes insluit, asook ‘n sterk digitale platform vir kampeer- en landreisentoesiaste om saam te kuier en te gesels.

Avontuur Afrika

WELKOM

Gesels>> SAAM

Briewe van ons lesers

Veels geluk, ou grote!

TGB Blade 600-reeks beoog om te beïndruk

Ineos Grenadier reg vir ‘n stormloop

‘n Splinternuwe Sorento & Carnival om 2022 af te skop • Kia Suid-Afrika het hul nuwe SNV-vlagskip, die Kia Sorento en hul mededinger in die bussie-mark, die Carnival, in Januarie bekendgestel. Na ‘n uiters suksesvolle 2021 waar meer as 20 000 eenhede verkoop is, is hierdie net die begin van wat beloof om ‘n besige jaar vir die Suid-Afrikaanse vleuel van Kia te wees. ‘n Ander Kia hoogtepunt om na uit te sien, is natuurlik die volgende generasie Sportage, wat ook in die pyplyn vir 2022 is.

Tuimeltrenin na oorwinning • As daar nou een woord is om die 2022 Dakar-veldtydren te beskryf, dan is dit beslis tuimeltrein! Die Dakar-ren word beskou as die moeilikste motorren ter wêreld en alhoewel die ren jaarliks gekenmerk word deur uiterste hoogtepunte en die laagste van laagtepunte, was die 2022 ren veral ‘n tuimeltrein vir Toyota Gazoo Racing. Jeanette Kok-Kritzinger het ‘n gedeelte bygewoon en vir haar was dit ook ‘n tuimeltrein ervaring.

Goeters & geite

Mosambiekse betowering duur voort • Ons Mosambiekse avontuur gaan hierdie maand voort en ons vat die pad ooswaarts na die kus, op soek na goue strande, heerlike seekos en natuurlik ‘n geleentheid om vir die powere visvangpoging in Massingir te vergoed.

Reisgids Kuier in die paradys

Agter die stuur: Fortuner 2.8 GD-6

Avontuur, op jozi se voorstoep • Jan Publiek dink dikwels dat jy ‘n groot sportnutsvoertuig of bakkie en menige dae op die pad nodig het om ‘n afgeleë ligging te bereik, voordat jy jou uitstappie as ‘n avontuur kan kwalifiseer. Mary Willemse het besluit om hierdie siening te weerlê en het met ‘n Suzuki Ignis ‘n aanloklike wegbreek net twee uur van die huis in Jozi gaan soek.

Agter die stuur: Klein botteltjie, groot gif

Reisgids

Magiese migrasies • Karin Marwick en manlief Neville Watson het nog altyd daarvan gedroom om die Liuwavlakte en Kasanka Nasionale Parke te besoek om van die wêreld se indrukwekkendste migrasies te beleef: die wildebeeste van Angola en die Kasanka-vrugtevlermuise. Onlangs het daardie droom ‘n werklikheid geword toe hulle saam met Ultimate Adventures na hul lepellys bestemmings gereis het.

Nuttige Zambiese reiswenke

Versteekte juwele van die Oostelike Hooglande • In die vorige uitgawe het ons jou die wonders van Gonarezhou gewys en hoe om daar uit te kom. Nou reis George van Deventer van Trans Africa Safari Self Drive Adventures and Tours verder oos na Mutare en die Bvumbaberge.

Trans Africa Calendar: Tour Foucus • George en Marlene van Deventer van Trans Africa Self Drive Adventure and Tours bied meer as net die gewone toeriste-ervarings en sal avontuurlustiges na plekke neem wat bitttermin toeriste ooit die voorreg sal hê om te besoek. Twee hoogtepunte op hulle 2022 toerkalender is vandeesmaand op ons radar.

Sukses of stryd? • In die finale insetsel van sy reeks insiggewende wenke oor hoe om jou landreiservarings te verbeter, praat George van Deventer van Trans Africa Self Drive Adventures and Tours oor gewig en krag.

George se topwenke

‘n Spesiale avontuur wat saak maak • ‘n Dekade of wat gelede is die reis-en avontuurfilmmaker, Alti Fouché, wreed ontnugter deur sogenaamde renosterbewaringsprojekte. Ten spyte van die feit dat haar span hul lewens gewaag het deur die tragedies van stropery bloot te lê, het sy min resultate gesien. Haar passie vir dié hoogsbedreigde spesie en belangrike...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 84 Publisher: MNA Media Edition: Issue 16 (Feb 2022)

OverDrive Magazine

  • Release date: February 25, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans