Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Idees

May/June 2022
Magazine

Idees is jou nr. 1-gids tot ’n vars, moderne leefstyl. Dis vir die vrou met kreatiewe flair en ’n passie vir die lewe. Sy gee om vir haar gesin en die mense om haar en sy wys dit deur haar stempel te sit op als wat sy doen. Sy onthaal en maak huis mooi op haar eie unieke manier. Die tydskrif is ’n uitlaatklep vir vroue soos dié. Dit bied praktiese, kreatiewe inhoud wat die leser help om die alledaagse te omskep in iets baie spesiaals. Dis ’n bron van inspirasie vir handwerk, dekor, onthaal en kos. Die Idees-leser is stylvol, gesofistikeerd, modern, opgevoed, gebalanseerd, kreatief, warm, sorgsaam en passievol.

VAN DIE REDAKTEUR

Woorde wat jou elke dag sal inspireer

Idees

HOU JOU KOP VUURWARM

NUWE DINGE • HIER IS DIE NUUTSTE SLIM PLANNE EN PRODUKTE VIR JOU, JOU HUIS EN KOMBUIS.

Woorde wat jou elke dag sal inspireer

IN’N NUWE KLAS • Wat is die kans om eendag in een van jou ou skoolklaskamers nes te skop? In die geval van Lynn Rouwhorst blykbaar nogal goed: Sy het dié lieflike vintage-blyplek ingerig in die einste klaskamer waar sy eens met die 12x-tafels geworstel het.

DROOMLAND • Jou slaapkamer is die plek waar jy saans ná ’n lang dag jou welverdiende rus kan kry. Hier is ’n paar idees om jou kamer droommooi te maak.

Woorde wat jou elke dag sal inspireer

KLEUR & GEUR • MET 'N BIETJIE SPESERYE KAN JY DAAGLIKS ONGELOOFLIKE GEUR, KLEUR, AROMA EN GESONDHEIDSVOORDELE AAN JOU ETES VERLEEN.

BAK ’N BROODTUIN • Focacciatuine is ’n prettige manier om dié heerlike brood as ’n happie, voorgereg of bykos voor te sit. Gee jou kreatiwiteit vrye teuels deur verskillende groente en ontwerpe te gebruik.

Woorde wat jou elke dag sal inspireer

Met liefde • Baie van ons se beursies word al hoe dunner. Mense is honger, uitgelewer aan ’n sukkelende ekonomie. Gelukkig is Suid-Afrikaners ’n nasie van gewers. Hulle is vlytig, die breipenne kliek. Daar word saam gehekel, klei word gevorm, hout getimmer, vrolike afvallappies word omtower in kleurryke kwilte. Almal kan ’n verskil maak.

Hartswerk • DIE MEESTE VAN ONS HET ’N SAK MET OORSKIETWOL OF ’N RAK VOL AFVALLAP. EN DAN HET ONS SOVEEL MENSE MET ’N BEHOEFTE AAN IETS WARMS, IETS SAGS OM VAS TE HOU OF ’N SAKKIE OM HUL KOS OF BESITTINGS IN ROND TE DRA. SPAN DÍT WAT JY HET IN EN GEBRUIK DIE INSPIRASIE OP HIERDIE BLAAIE OM JOU DEEL TE DOEN OM DIE WÊRELD ’N VRIENDELIKER, WARMER PLEK TE MAAK.

Hekel ’n blokkie • Met hierdie drie splinternuwe oumablokkie-ontwerpe kan jy ’n kombers, mus of trui hekel. Hou aan hekel en jy kan jou handewerk aan ’n liefdadigheid skenk of ’n behoeftige help.

Brei ’n blokkie • Ons wys jou vyf verskillende maniere om ’n vierkant te brei en ook hoe om dit aan mekaar te werk om ’n kombers met ’n kruispatroon te maak.

Wikkel jou toe • Hoe bonter, hoe beter, wys hierdie mengsel van brei- en hekelwerk.

Oumablokkieserp • Helder die lang, koue winter op met die perfekte hekelprojek. Al daardie pragtige oorskietwol in jou kas kan vir hierdie prettige, kleurryke serp gebruik word.

Hartsgoedserp • Kombineer breiwerk, hekelwerk en ’n mooi geborduurde skinkbordlap vir hierdie unieke, speelse serp. Neem kleure uit jou wolvoorraad wat in jou lap is en meng dit na hartelus.

My troeteltrui • Vir die winter moet jy dik truie in jou klerekas hê. Dié een is nie net uniek nie, maar ook soos ’n warm drukkie teen die koue. Gebruik die sketse om met kleurkombinasies te speel. Lekker om te doen terwyl jy na jou gunsteling-programme kyk!

Voete warm • Hekel oumablokkies en maak ’n mooi oortreksel vir ’n warmwaterbottel.

Hande knus • Hou jou hande warm met hierdie mooi geborduurde vingerlose handskoene. Kry ’n span bymekaar om nog ’n klompie te brei en dié winter uit te deel aan bejaardes of behoeftiges.

Pompommus •...

Expand title description text
Frequency: Every other month Pages: 140 Publisher: IdeesFabriek Edition: May/June 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: April 22, 2022

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Crafts

Languages

Afrikaans