Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Idees

July/August 2022
Magazine

Idees is jou nr. 1-gids tot ’n vars, moderne leefstyl. Dis vir die vrou met kreatiewe flair en ’n passie vir die lewe. Sy gee om vir haar gesin en die mense om haar en sy wys dit deur haar stempel te sit op als wat sy doen. Sy onthaal en maak huis mooi op haar eie unieke manier. Die tydskrif is ’n uitlaatklep vir vroue soos dié. Dit bied praktiese, kreatiewe inhoud wat die leser help om die alledaagse te omskep in iets baie spesiaals. Dis ’n bron van inspirasie vir handwerk, dekor, onthaal en kos. Die Idees-leser is stylvol, gesofistikeerd, modern, opgevoed, gebalanseerd, kreatief, warm, sorgsaam en passievol.

VAN DIE REDAKTEUR

Woorde wat jou elke dag sal inspireer

Idees

NUWE DINGE • HIER IS DIE NUUTSTE SLIM PLANNE EN PRODUKTE VIR JOU, JOU HUIS EN KOMBUIS.

DÍS IN SEISOEN • Maak die meeste van die winter se gawes – van sappige sitrusvrugte tot romerige avokadopeer en soet pampoen.

Woorde wat jou elke dag sal inspireer

’N DROOM WORD WAAR • In die grasveld agter hulle plaashuis was daar genoeg ruimte om ’n tent op te slaan – nie dat Ingrid en Jeroen Nuys van plan was om uit te span nie! Hulle het tydelike blyplek nodig gehad toe hulle die boonste verdieping van hulle huis leefbaar moes maak.

WERK MOOI • Jou werkruimte is die plek waar jy die grootste deel van jou dag deurbring, so rig dit prakties in en maak dit vir jou mooi.

BESTE VOETJIE VOOR • Amper almal van ons het ’n nuttige – maar nie juis mooi nie – boekrak wat lyk of dit uit Noag se ark kom. Ons wys twee slim, bekostigbare maniere om dit op te kikker vir jou tuiskantoor of naaldwerkkamer.

Woorde wat jou elke dag sal inspireer

TROOS IN ’N BAKKIE • OP ’N KOUE DAG IS MIN DINGE SO VERTROOSTEND SOOS ’N BAKKIE STOOMWARM SOP MET VARSGEBAKTE BROOD DAARBY.

BROODBAKKE VIR SOP • Probeer gerus hierdie eetbare broodbakke wanneer jy volgende keer onthaal en sop op ’n interessante manier wil voorsit. Gebruik ons resep of koop sommer brooddeeg by die supermark.

UITMEKAARTREKBROOD MET KAAS EN JALAPEÑO • Hierdie brood is onweerstaanbaar lekker – jou gaste sal beslis ’n tweede porsie wil hê. Sit dit warm voor saam met sop van jou keuse.

KRUIEKLUITJIES VIR SOP • Kluitjies is maklik om te maak en neem net 10 minute om gaar te word nadat jy dit in die kastrol met jou sop of bredie skep. Die kluitjies absorbeer al die heerlike geure en sal ’n wonderlike vertroostende element aan die maaltyd verleen.

BEESVLEISAFTREKSEL

Woorde wat jou elke dag sal inspireer

KLEUR EN GEUR • BRING ’N GEURIGE REËNBOOG NA JOU BADKAMER MET DIÉ KLEURVOLLE SEPIES.

VERPAK JOU SEEP • Noudat jy jou pragtige seep gemaak het, is dit tyd om dit te verpak. Doen dit professioneel en werk die koste uit as jy dit wil verkoop.

BEREKEN DIE KOSTE

BEGIN JOU EIE BESIGHEID • Het jy dalk tydens die inperking begin bak of kitsmaaltye kook of ná die ergste skokke van die pandemie besluit dis nóú die tyd om jou droom oor ’n eie besigheid te bewaarheid? Maar toe skop die werklikheid in: Waar begin ’n mens? Moet jy ’n onderneming registreer? Moet jy ’n behoorlike sakeplan hê?

Mooi soos ’n prentjie • Verander jou jeans in ’n pragtige kunswerk deur jou gunstelingprente op materiaal te druk, dit vas te werk en met maklike borduursteke af te rond.

Josefsjassie • Wees kreatief en speel met verskillende lappe rond om dié kleurvolle jas te maak.

Boheemse kleur • Helder jou klerekas op met hierdie veelkleurige gehekelde sjaal.

Vrolike voete • Bly die winter lekker warm met dié pragtige helderkleurige gebreide sokkies.

Woorde wat jou elke dag sal inspireer

BREI ’N KABEL • Leer hoe om ’n basiese kabelpatroon te brei waarmee jy dan groter projekte kan aanpak.

HEKEL ’N RANDJIE • Met ons maklike...

Expand title description text
Frequency: Every other month Pages: 140 Publisher: IdeesFabriek Edition: July/August 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: June 17, 2022

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Crafts

Languages

Afrikaans