Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Avontuur Afrika

Issue 20 (Jun 2022)
Magazine

Verwelkom Avontuur Afrika, ‘n nuwe, opwindende en diverse platform wat beide Afrikaanse en Engelse drukweergawes insluit, asook ‘n sterk digitale platform vir kampeer- en landreisentoesiaste om saam te kuier en te gesels.

Avontuur Afrika

WELKOM

Gesels>> SAAM

Toyota maak skoonskip by COTY

Nog ‘n VW SNV vir die plaaslike mark

Honda stel kompakte SNV bekend

Defender 130 word vanjaar bekendgestel

Meer as net nóg ‘n band

Goeters & geite

Oorkruis avontuur-vennote, reg vir pret • Om vir twee dae op ‘n paar pragtige roetes in Mpumalanga en die Limpopo provinsie te ry en dan vir nog drie dae in weelde te ontspan, het na pure saligheid geklink. Voeg daarby die geleentheid om die natuurskoon van drie skouspelagtige bestemmings te verken en boonop kans te kry om die adrenalien behoorlik te laat vloei en ek was nog meer gretig om saam te gaan. Toe ek hoor dat ons dit sou doen met vyf van Suid-Afrika se gunsteling kompakte oorkruisvoertuie en in die geselskap van verteenwoordigers van elk van hierdie handelsmerke, kon ek skaars my opgewondenheid bedwing.

Reisgids

SUZUKI VITARA BREZZA | Die sinvolle keuse

NISSAN MAGNITE | Tradisie met ‘n vars kinkel

TOYOTA COROLLA CROSS | Die buiteperd

KIA SELTOS | Die bekoorlike “pretty boy”

HYUNDAI GRAND CRETA | Die nume speler

Leef die Landy-lewe in maputaland • Omvou tussen die blou glans van die Indiese Oseaan in die ooste en die ruwe Lebomboberge in die weste, het Maputaland die perfekte agtergrond vir die mees onlangse Defender Trophy-uitdaging gebied.

Die Tuin van Cden roep • Vir twee weke het die groep avonturiers wat die Ultimate Tanzania Expedition saam met Desiree en Simon Steadman van Ultimate Adventures meegemaak het, slaggate en grensoorgange trotseer. Dit was nie maklik nie, maar dit is die “prys” wat jy betaal om Tanzanië in al sy glorie te ervaar. En tot dusver het die avontuur nie teleurgestel nie – en hulle het nog nie eers die hoogtepunt bereik nie!

Meer oor Ultimate Adventures

Natuur, onbevange • Soms lees mens ‘n avontuur in ‘n tydskrif of op aanlynplatforms raak. Soms ervaar jy dit in werklikheid. Henriëtte de Meyer, ‘n ereveldwagter in die Nasionale Krugerwildtuin, vertel van haar besondere ervaring in ‘n onontdekte juweel in die park.

Reisgids

Die wilde kant van die kalahari • Die woord Kalahari bring beelde van rooi sandduine, groot ou kameeldoringbome, gemsbokke (ook bekend as die Prins van die Kalahari) en swart maanhaarleeus in jou geestesoog op. Dit is ‘n boeiende plek wat jou weer en weer sal teruglok. Dit is ‘n plek waar jy kan hoor hoe jou siel ‘n sug van verligting slaak. Dit is waarheen George van Deventer, van Trans Africa Self Drive Adventures and Tours, gaan om sy batterye te herlaai.

2023 Toer-Kalender • George en Marlene van Deventer van Trans Africa Self Drive Adventure and Tours bied meer as net die gewone toeriste-ervarings en sal avontuurlustiges na plekke neem wat bittermin toeriste ooit die voorreg sal hê om te besoek. Hul 2023-kalender is gefinaliseer en is nou oop vir besprekings – moet nie uitmis op ‘n avontuur van ‘n leeftyd nie!

Modder, modder en nóg modder! • Trygve Roberts en die 13-voertuig konvooi sit hul tog oor nog ‘n paar berugte, maar genotvolle en pragtige passe op die Ben 10 Eco Uitdaging voort.

BERGENWATER-LEKKER vir 'n rede! • Met die brandstofprys wat voortdurend styg is dit deesdae belangrik om kampplekke wat nie te ver van die huis af is nie, uit te snuffel – veral as jy, soos Rikus Truter van Lekker Kampplekke, onttrekkingsimptome begin kry as jy vir ‘n week of wat nie jou tentpenne êrens kon inslaan nie.

Laat daar lig wees • As jy onlangs begin kamp het, was een van die eerste items op jou inkopielys heel waarskynlik beligting....

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 84 Publisher: MNA Media Edition: Issue 20 (Jun 2022)

OverDrive Magazine

  • Release date: June 24, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans