Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Avontuur Afrika

Issue 21 (Jul 2022)
Magazine

Verwelkom Avontuur Afrika, ‘n nuwe, opwindende en diverse platform wat beide Afrikaanse en Engelse drukweergawes insluit, asook ‘n sterk digitale platform vir kampeer- en landreisentoesiaste om saam te kuier en te gesels.

WELKOM

'n dag in die lewe van 'N VELDGIDS

Avontuur Afrika

Gesels>> SAAM

BREIN KRAG

Protea Koffie

Nuwe Amarok onthul

Twee addisionele modelle vir Kia se Sonet-reeks

Bykomstighede te kies en te keur

GWM vier fees

Mahindra maak opslae • Mahindra het onlangs hul nuwe korporatiewe identiteit en ‘n paar nuwe modelle by Gerotek, net buite Pretoria, bekendgestel. Mary Willemse was daar.

GLADIATORS, IS JULLE GEREED? • In ‘n mark wat oorstroom is met sportnutsvoertuie en bakkies, word kopers bederf met opsies, veral wat dubbelkajuit-aanbiedinge betref. Een handelsmerk het egter hier ontbreek… tot nou toe. Byna drie dekades nadat die Comanche gestaak is, het Jeep weer die bakkie-stryd met die bekendstelling van die Gladiator betree. Anton Willemse Sr het die plaaslike bekendstelling bygewoon.

Goeters & geite

Het jy vandag 'n renoster 'n drukkie gegee?

HET JY GEWEET?

Oor Pilanesberg Natuurreservaat

Weskus, Beskus! • Boesemvriende, Noël Cloete en Gavin Manuel, is eenvoudig gek oor ons land en die ongeëwenaarde natuurskoon wat dit bied. Toe die geleentheid dus opduik om ‘n besigheid te begin om meer mense te inspireer om hierdie wonderlike land in sy suiwerste vorm te sien en te waardeer – deur by verskeie skilderagtige plekke, meestal langs die ongerepte Weskus te kampeer – het die twee manne dit met albei hande aangegryp. Mary Willemse het met hulle en van hul gaste op ‘n onlangse avontuur gesels.

Kom kamp saam!

Leeu-plesier in die wilde kalahari • Bernie Williams, wat 4x4 Mega World se veldryklub bestuur, het as jong seun op alles wat bos-, boendoe- en wildkampeer behels verlief geraak. Daardie passie het gegroei tot wat vandag ‘n man van die natuur is, ‘n man met ‘n liefde vir die bos en avontuur.

Bring die hoop weer terug! • Julita Lambrechts is ‘n gedrewe sakevrou, bekend en bemind in die Suid-Afrikaanse musiekkringe. Tydens die pandemie wou sy ‘n verskil maak, hoe klein ook al… En só het haar reis om hoop te bring, begin. Sy vertel self.

Laat die pret beGIN! • ‘n Paar maande gelede het ons, in ons “My ryding & ek” rubriek, die rygoed van ‘n indrukwekkende groep vroue wat die landreis- en kampeerwêreld met ‘n G&T in die hand aandurf, gedeel. Hierdie “Tannies met ‘n Trailer” het onlangs ‘n tydjie in die Addo Olifant Nasionale Park deurgebring. Die groep se Ayesha Cantor deel hul ervaring en ‘n bietjie oor wat sy geleer het oor tannie-wees.

Die storie van #Tannies Metn Trailer

Wat ek sover geleer het

GEVAARLIKE SLANGE VAN BOTSWANA

Op soek na Josephine • Volg die Tannies op sosiale media: @tanniesmetntrailer

Nou kan jy dit ook ervaar!

Die buksie en die berg • ‘n Warm kampvuur. Vriende wat familie geword het. ‘n Konvooi Land Rovers. Wat het ‘n mens dan nou nóg nodig? Blykbaar nie veel nie, as mens so na Nico Denner luister!

Geskidenis, natuurskoon en reën • Die Ben 10 Eco Uitdaging – wat uit tien uitdagende passe wat in vyf dae voltooi moet word bestaan – gaan voort met nóg reën, nóg modder en nog ‘n héle klomp avonture. Trygve Roberts van Mountain Passes South Africa lei hierdie jaarlikse geleentheid en beskou dit as die uiterste ervaring vir ontdekkingsreisigers wat ‘n waardering het vir die natuurlike skoonheid en die tegniese hantering wat bergpasse bied.

Pure plaas plesier! • Die Lekker Kampplekke span het onlangs op ‘n sloer-toer (oftewel roadtrip) deur die Kaapse Wynland-distrik gegaan, op soek na nuwe “lekker kampplekke”. Loret Truter vertel van hul ervaring by...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 84 Publisher: MNA Media Edition: Issue 21 (Jul 2022)

OverDrive Magazine

  • Release date: July 22, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans