Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Avontuur Afrika

Issue 22 (Aug 2022)
Magazine

Verwelkom Avontuur Afrika, ‘n nuwe, opwindende en diverse platform wat beide Afrikaanse en Engelse drukweergawes insluit, asook ‘n sterk digitale platform vir kampeer- en landreisentoesiaste om saam te kuier en te gesels.

Wat de… fluffie?

Avontuur

Gesels>> SAAM

BREIN KRAG • Soek die volgende karavaanname, sleepwaens, kampgoed en sleepgoed in die blokraai. Hier en daar sal van die ouer lesers bietjie nostalgie ontdek. Woorde kan horisontaal, vertikaal of diagonaal en in enige rigting wees. Kappies en deeltekens word nie gebruik nie. Woorde in hakies ter verduideliking of is dele van woorde.

Protea Koffie

Vars nuwe gesig vir Hyundai Creta

Nuwe enjinopsie vir JAC T6

Goodyear neem veldry na ‘n heel nuwe vlak

Ford help pikkewynkuikens

Nuwe Namibiese lodge fokus op volhoubaarheid en bewaring

'n Kaapse Kuslopie • Kia het uiteindelik sy geliefde kompakte oorkruis-sportnutsvoertuig met turboaangejaagde krag toegerus. Tydens die onlangse media bekendstelling het Calvin Fisher die Glacier White-opsie opgekommandeer en die pad langs een van die Kaap se mees ikoniese strandpaaie gevat.

Goeters & geite

Van kamp to “glamp” • Desiree Steadman van Ultimate Adventures het nooit gekamp nie – tot die dag wat sy haar man, Simon, ontmoet het en besef het dat hy kamp vir ‘n lewe! Sy deel haar kampervarings en stel ‘n paar van Tentco se produkte op die proef.

Merke, Gereed kook! • Elke volbloed buitelug-entoesias – of dit nou ‘n landreisiger, kampeerder of avonturier is – sal weet dat pakplek ‘n probleem kan wees. Met die nodige kamptoerusting, proviand en allerhande ander toebehore wat saamgeneem moet word, is dit geen wonder dat baie maaltye op die braaivleisvuur voorberei word nie. Daar is egter ‘n ander oplossing.

Ongeloofike Gonarezhou • Voordat hulle reis na Gonarezhou begin het, was ons span effe skepties oor verskeie faktore. Een groot faktor was die park self. ‘n Ander was ons klein Suzuki Jimny. Ons onverskrokke pa-seun-span, Anton Willemse Sr en Jr, was egter aangenaam verras deur albei.

Garmin Tread XL Overland Edition

Ons ryding

RESGIDS: GONAREZHOU

Die spookhonde van die waterberge • Die Afrika-wildehond, met hul groot ore, energieke entoesiasme en toewyding aan hul trop, was nog altyd een van my gunsteling spesies. ‘n Besigtiging in die wild is altyd ‘n spesiale bederf. Toe Toyota Suid-Afrika dus ons span uitgenooi het om by hulle aan te sluit op hul jongste omgewingsuitreikings-inisiatief – om saam met die Waterberg Wild Dog Initiative te werk – was daar geen manier dat ek nie by hulle sou aansluit nie.

Toyota & die honde

Die siel van Tanzanie • Tanzanië is op talle mense se kluitklap-lysie. Dit is die dinge waarvan Afrika-safaridrome gemaak word en die hoogtepunt – die uitgestrekte vlaktes van die Serengeti, wat veral bekend is vir sy groot troppe vlaktewild en natuurlik die grootste landdier-migrasie in Afrika – wat selde teleurstel. Vir Desiree en Simon Steadman van Ultimate Adventures is hul jaarlikse trek om een van die natuur se mees ontsagwekkende skouspele te aanskou ‘n hoogtepunt op hul toerkalender.

Vele hande, ligte werk • Bloot ‘n groep gewone vroue wat ‘n buitengewone verskil maak. Bush Babes Conservation and Adventures het onlangs hul eerste “Boots on the Ground”-geleentheid aangebied wat behels het dat die groep vroue strikke in die Hoedspruit-omgewing saam met die honde en hanteerders van K9 Conservation verwyder het. Ten spyte van die afgryse en vrees om eerstehands te sien waarmee veldwagters elke dag te doen het en wat werklik gebeur met diere wat in ‘n strik vasgevang word, was daar ook baie seën en vervulling. En ‘n Babe genaamd “Balbyter”…

Basta met die winter-weemoed • Peter Field glo dat die lewe te kort is vir vervelige paaie,...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 84 Publisher: MNA Media Edition: Issue 22 (Aug 2022)

OverDrive Magazine

  • Release date: August 19, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans