Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Idees

November/December 2022
Magazine

Idees is jou nr. 1-gids tot ’n vars, moderne leefstyl. Dis vir die vrou met kreatiewe flair en ’n passie vir die lewe. Sy gee om vir haar gesin en die mense om haar en sy wys dit deur haar stempel te sit op als wat sy doen. Sy onthaal en maak huis mooi op haar eie unieke manier. Die tydskrif is ’n uitlaatklep vir vroue soos dié. Dit bied praktiese, kreatiewe inhoud wat die leser help om die alledaagse te omskep in iets baie spesiaals. Dis ’n bron van inspirasie vir handwerk, dekor, onthaal en kos. Die Idees-leser is stylvol, gesofistikeerd, modern, opgevoed, gebalanseerd, kreatief, warm, sorgsaam en passievol.

VAN DIE REDAKTEUR

Idees

Woorde wat jou elke dag sal inspireer

MOOI BYMEKAAR • ‘Vakman-antiekware’ is wat die interieurontwerper en geleentheidsbeplanner Otto de Jager die mooi goed in sy tweede tuiste in Kaapstad noem.

STILLE NAGTE • Wat kan beter wees as om die vrede en stilte van Kersfees in ’n ou veldwagtershuis op ’n pragtige landgoed te vier? Met ’n kombinasie van kerslig en subtiele versierings het jy ’n knus kokon waarin jy dié wonderlike tyd kan geniet.

KAROO-KERSFEES • Songebleikte gras, goudkleurige strooi, verweerde skuurdeure en ’n muur met nie net lae verf bedek nie, maar baie stories ook… Dít was die inspirasie vir hierdie ontspanne familiefees.

KARAMELKOORS! • HIERDIE HEERLIKE KARAMEL-LEKKERNYE IS DIE PERFEKTE KERSGESKENK WAARMEE JY VANJAAR AL JOU GELIEFDES MET ’N SOET TAND KAN BEDERF.

TOWERTAFEL • Maak julle Kerstafel die middelpunt van die vierings en versierings met flikkerende kerse en sterre wat towermooi met van papier en klei tot suiker gemaak is.

Handgemaakte tafelversierings uit van papier tot lugdroogklei en suiker

PAPIERSNEEUVLOKKIES • ’n Maklike en bekostigbare manier om jou eie pragtige sneeuvlokkieversierings te maak.

TEELIGKERSIES MET KERSWENSE • Hierdie oulike kersies sal nie net sorg vir mooi beligting nie, hulle onthul ook ’n Kerswens soos hulle brand en die was smelt.

BLOSMOOI • Versier jou Kershuis vanjaar met ietsie ouds en ietsie nuuts, iets geërf en iets… pienk.

Woorde wat jou elke dag sal inspireer

KOM ONS DEEL • MET HIERDIE BRING-EN-DEEL-TAPASSPYSKAART KAN ALMAL OP KERSDAG DIE SKOENE UITSKOP EN DIE DAG SAAM GENIET.

ROSEKRISMIS • Vier Kersfees met hartsgoed uit jou huis en tuin. Vir ons was dit rose begin tot end.

Maak jou eie Kersklappers, geskenkpapier, stringversierings en Kerskrans met vars blomme

MET DIE HAND • Of dit nou jou eie maaksels is of iets wat van Ma of Ouma af kom, handgemaakte artikels gee net altyd ’n persoonlike gevoel aan Kersfees. En dis mos presies waarna ’n mens soek wanneer die familie bymekaarkom.

GEMMERLEKKERTE • Maak meer as een hoeveelheid deeg aan vir ons projekte wat ewe mooi as lekker is. En terwyl jy nou besig is, maak sommer ’n paar gemmerbroodmanne en -sterre ook.

GEMMERBROODHUISIE

GROENTEFEES • NOOI JOU VEGETARIESE VRIENDE EN DEK ’N FEESTAFEL WAT NET SO VARS EN NATUURLIK IS SOOS DIE KOS WAT JY DAAROP VOORSIT.

OP JOU LEESLYS • vir November/Desember

JUL IDEES • Ons hoor graag van jou! Vertel vir ons meer oor jouself, wat jou inspireer en waarmee jy alles besig is. E-posse en foto’s is welkom.

’N WÊRELD VOL IDEES • TEKEN IN EN LOOP NIE ’N ENKELE UITGAWE VAN IDEES MIS NIE!

Expand title description text
Frequency: Every other month Pages: 132 Publisher: IdeesFabriek Edition: November/December 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: October 14, 2022

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Crafts

Languages

Afrikaans