Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Avontuur Afrika

Issue 24 (Oct 2022)
Magazine

Verwelkom Avontuur Afrika, ‘n nuwe, opwindende en diverse platform wat beide Afrikaanse en Engelse drukweergawes insluit, asook ‘n sterk digitale platform vir kampeer- en landreisentoesiaste om saam te kuier en te gesels.

WELKON • Die avontuur…sover!

Avontuur Afrika

Gesels>> SAAM

BREINKRAG • Soek die volgende algemene motorterme woorde in die woordblok. Woorde kan horisontaal, vertikaal en diagonaal wees. Woorde kan in enige rigting wees en leestekens word nie gebruik nie (woorde en woorddele in hakies ter verduideliking). Woordblok deur Louis Krouwkamp.

Protea Koffie

“Hoe-Hoe”-ra vir Ford

Gondwana Eco Camp weer oop

Suzuki Jimnys verenig!

Daar doer in die duine

Bereik nuwe hoogtes • Vergeet alles wat jy gedink het jy weet van die nuwe-generasie Ford Everest. Liana Reiners is oortuig daarvan dat niks wat jy sou gelees of gehoor het, moontlik naby kan kom om te beskryf wat ‘n wonderlike voertuig dit is nie.

Hiert jou mooi ding! • Helderblou lug, ‘n matige temperatuur en nie eens die geringste briesie nie… wanneer dit mooiweer is kan Kaapstad behoorlik pronk. Om dit van agter die stuur van ‘n ewe aangename en aantreklike voertuig soos die splinternuwe Nissan Qashqai te ervaar, maak dit soveel lekkerder. Liana Reiners het die onlangse media-bekendstelling bygewoon en vertel meer.

Goeters & geite

‘n Kragbron met oemf

'n Klein liggie aan die einde van die tonnel • Baie mense reis bloot vir ontspanning en vir die Avontuur Afrika-span het reis gewoonlik te doen met die soeke na avontuur. Sommige reise is egter vir ‘n veel groter doel. Anton Willemse Jr het onlangs ‘n toer deur die land, om bewustheid vir kinderkanker te verhoog en vreugde te bring aan ‘n paar inspirerende kindertjies, onderneem.

Probeer is die beste geweer • Kevin Krummeck en sy vrou, Donna, het in hul leeftyd reeds ‘n paar wonderlike avonture beleef, insluitend om hul Land Rover Defender – met liefde The Beast gedoop – van sý geboortedorp, Dundee in Suid-Afrika, regoor Afrika, Asië en Europa, na háár geboortedorp, Dundee in Skotland, te ry. Hulle deel hul storie.

‘n Nuwe manier van lewe • Calvin Fisher het Suzuki se parmantige klein luikrug, die Ignis, op die langpad na Tulbagh geneem… op soek na avontuur, Wi-Fi en interessante verblyfopsies.

Vindoux Tree House Guest Farm & Spa

Reisgids

Die laaste hoera • Henry Jonker en sy twee seuns, Jean en Lian, was die laaste mense om by Noup te kamp voordat die area vroeër vanjaar onder mynbeheer geval het. Dit was ‘n onvergeetlike ervaring wat pa en seuns waarskynlik nooit sal vergeet nie.

Toe mans nog mans & Jeeps onbreekbaar was • Roger Gaisford vertel die amusante verhaal van ‘n legendariese Jeep, die kleurvolle karakters wat dit besit het, die groot avonture wat aangepak is… en die bottel vol skop wat van die begin af deel daarvan was.

Kop in die wolke • So opgewonde soos ‘n ‘n kind wat uiteindelik voor in die ry beland het om sy roomys op ‘n warm dag te kry – só opgewonde was Dave Koster oor sy heel eerste Land Rover Bush Run.

Die land van droogte & genade • Niemand wat die Kalahari en die Kgalagadi besoek, word nie diep deur die ondervinding geraak nie. Dis dáár waar ‘n mens opnuut die wonders van die natuur waardeer en jouself weer vind. Henriëtte de Meyer deel ‘n unieke en inspirerende blik op haar ervaring.

‘n Voorsmakie van die Drakensberge • Vanaf Lotheni-pas, verbind die skilderagtige Bucklandspas die KwaZulu-Natalse Middellande se bekende Nottinghamweg met Underberg en Himeville in die voetheuwels van die Suidelike Drakensberge. Trygve Roberts van Mountain Passes South Africa vertel meer.

Dis weer vakansietyd • Karlo, die 17-jarige seun van Rikus Truter van Lekker Kampplekke, kry nie altyd die...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 84 Publisher: MNA Media Edition: Issue 24 (Oct 2022)

OverDrive Magazine

  • Release date: October 28, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans