Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Avontuur Afrika

Issue 26 (Dec 2022)
Magazine

Verwelkom Avontuur Afrika, ‘n nuwe, opwindende en diverse platform wat beide Afrikaanse en Engelse drukweergawes insluit, asook ‘n sterk digitale platform vir kampeer- en landreisentoesiaste om saam te kuier en te gesels.

WELKOM

Avontuur Afrika

Gesels>> SAAM

BREINKRAG

Bakkie-stryd wink

Lapalala Wilderness School open nuwe skoolgebou

Skop ‘n stoffie op

Mahindra mik hóóg • Nuut van bo tot onder en gebou op ‘n splinternuwe platform, is die Mahindra XUV700 gereed om sy merk op die Suid-Afrikaanse mark te maak. Dis te danke aan ‘n onmisbare ontwerp, lewendige werkverrigting, gesofistikeerde dinamika, gevorderde tegnologie en wêreldklas-veiligheid. Anton Willemse Sr het die onlangse mediabekendstelling bygewoon en gee sy eerste indrukke.

gaan GRRRoot! • ‘n Vorige werkgewer het eenkeer vir haar gesê daar is niks wat hom banger maak as ‘n vrou wat ‘n dubbelkajuitbakkie bestuur nie. Hou vas jou matras, tjom – want Liana Reiners het die onlangse bekendstelling van die Toyota Hilux GR-S bygewoon en as sy haar sin kon kry, sou dinge nou skrikwekkend opwindend raak.

Vat so! • Die langverwagte bekendstelling van die nuwe Ford Ranger het aan die begin van Desember plaasgevind. Selfs tydens die aanloop tot die geleentheid was dit duidelik dat hierdie nuweling die mark gaan revolusioneer. Anton Willemse Jr het gaan kyk waaroor al die bohaai gaan.

Goeters & geite

Hou dit koel!

‘n Kia kuier in die lifelike Laeveld • Vir groentjie avonturier, Ansuné Breytenbach, was ‘n avontuur propvol opwinding agter die stuur van die nuwe Kia Sportage ‘n vuurdoop as joernalis. Sy het teruggekom met herinneringe wat ‘n leeftyd sal hou…

Reisgids • Ek was glad nie verbaas om te hoor dat Hoedspruit in 2021 as finalis van Kwêla se Dorp van die Jaar-kompetisie aangewys was nie – daar is talle aktiwiteite en besienswaardighede in hierdie dorpie, wat ook per vliegtuig bereik kan word. Hoedspruit is sowat vyf-en-‘n-half ure se ry vanaf Johannesburg in die Laeveld geleë en alhoewel baie mense slegs daardeur ry om by die Nasionale Krugerwildtuin uit te kom, is daar avonture en uitstappies te kies en te keur.

Agter die stuur: Kia Sportage • Vir ‘n avontuur soos hierdie het jy ‘n voertuig met drie sleutelkenmerke nodig. Dit moet prakties wees, dit moet ordentlike grondvryhoogte hê en dit moet redelik lig op brandstof wees. Die nuwe Kia Sportage het al hierdie eienskappe en nog meer.

Groepterapie op sy beste • David Cairncross was senuweeagtig om by Simon en Des Steadman van Ultimate Adventures en ‘n groep vreemdelinge op ‘n kluitklaplys avontuur na Mana Poele in Zimbabwe aan te sluit. Hy het egter gou besef dat om só ‘n opwindende ervaring met eendersdenkende buitelugentoesiaste te deel, dit selfs meer spesiaal maak.

Kies jou Ultimate Adventure

Beslis nie vir sissies nie! • In die 1940’s, tydens die Tweede Wêreldoorlog, het Generaal Patton verklaar dat die VSA se enkele grootste bydrae tot die oorlogspoging die bekendstelling van die Willys Overland was. Baie beskou dit steeds as die eerste veldryer wat jou kon kry waar jy ook al wou gaan… buig of bars. Dit is presies die missie van die DVR Xtreme 4x4 Rowwe Blixem veldry avontuur. Die doel is bloot om ‘n obskure bestemming te vind en die onmoontlikste roete te volg om daar uit te kom. Anton Willemse Jr het die rowwe rit meegemaak.

‘n Avontuur vol geskiedenis • In die vorige uitgawe het Jan-Harm du Plessis en sy gesin op ‘n epiese reis om die voetspore van die Dorslandtrekkers van die 1800’s deur Namibië te volg, vertrek. ‘n Maand later het hulle uiteindelik hul eindbestemming in Pretoria bereik.

Soos ou vriende… • Gereelde lesers van die tydskrif sal nou al vertroud wees met Bush Runs en die manewales van hierdie entoesiastiese groep Land Rover eienaars wat die...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 84 Publisher: MNA Media Edition: Issue 26 (Dec 2022)

OverDrive Magazine

  • Release date: December 23, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans