Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Avontuur Afrika

Issue 31
Magazine

Verwelkom Avontuur Afrika, ‘n nuwe, opwindende en diverse platform wat beide Afrikaanse en Engelse drukweergawes insluit, asook ‘n sterk digitale platform vir kampeer- en landreisentoesiaste om saam te kuier en te gesels.

Die aanbreek van ‘n nuWe era

Avontuur Afrika

Gesels>>SAAM

BREINKRAG

Goeters&geite

‘n Fees vir petrolkoppe

Ford ondersteun navorsing oor palings

JAC wys neem sy lot bobaas-bakkie

Nuut uit die Mitsubishi stal

GWM bied meer waarde vir jou geld

Sportage nou in diesel beskikbaar

Isuzu D-MAX bult sy spiere

Evolusie van 'n WENSEREP • Die B-SNV-segment is die grootste in die Suid-Afrikaanse voertuigmark en die Urban Cruiser kraai reeds sedert sy bekendstelling koning. Met die nuutste weergawe wil Toyota hierdie dominansie voortsit. ANTON WILLEMSE JR deel sy aanvanklike indrukke van dié nuwe ryding.

VAT5 • Die splinternuwe Jeep Grand Cherokee sewesitplek is in Augustus verlede jaar bekendgestel en nou is daar ook ‘n vyfsitplek model beskikbaar. Volgens LIANA REINERS is dit alles wat ‘n premium sportnutsvoertuig moet wees en nóg meer!

OP DIE VOORBLAD | Jeep Grand Cherokee

AI met die kortpad LANGS • ‘n Groep avonturiers vaar die berge en dale in vir ‘n 4x4-wegbreeknaweek wat beloof om een vir die boeke te wees. ANGELIQUE en NICO DENNER vertel.

Wie was ORRIE BARAGWANATH?

’n Ware vankansie AVONTUUR • WILLIAM GREEN hou van wilde avonture, maar verafsku dit om vakansieverkeer te moet aandurf om by die afgeleë plekke uit te kom wat hy hy so lief is om te verken. Hy is ook versot op sy Ford Ranger Raptor, so toe hy as’t ware gedwing is om die nuutste Everest op ‘n onlangse reis te ry, was hy nie juis opgewonde oor die vooruitsig nie… sou die Everest sy man kon staan op Afrika se rowwe paaie?

Manne, wat'n VOORREG! • HENRY JONKER en sy twee seuns, LIAN en JEAN, doen nie die ‘hoofstroom’-ding nie. Nee wat – avontuur bruis in die driemanskap se are en só het hulle onlangs weer gaan uitspan by ‘n klein juweeltjie in die Karoo.

Meer oor MATROOSBERGSTASIE

Vet pret IN DIE sand! • Met meer as 1 500km se kuslyn bied Namibië van die wêreld se mees unieke kus-en strandervarings. Van skeepswrak-verkenning en sandplankry tot hengel vir haaie, bied hierdie buurland se wilde oewers opwinding vir avonturiers van regoor die wêreld. NOLENE KOTZE en haar gesin het onlangs ‘n halfdag-uitstappie na Sandwich Harbour, wat beskou word as een van die beste plekke vir voëlkyk en om vleilande te verken, onderneem.

Sandwich Harbour -'n VERSTEEKTE JUWEEL

Bobaas BUFFALO! • In ‘n vorige uitgawe het ons met DONNA en KEVIN KRUMMECK kennis gemaak toe hulle hul epiese reis van Dundee in Suid-Afrika na Dundee in Skotland met ons gedeel het. Hierdie keer verken hulle ‘n bietjie nader aan die huis, in hul nuwe huis op wiele.

Vir Landy LIEFDE! • Een lewe - lééf dit. Of dan nou one life – live it. Vir baie mense is hierdie gesegde deel van hul kultuur. Vir hulle is elke reis, groot of klein, ‘n avontuur. Hulle is die lewende verpersoonliking van die avontuurlike leefstyl en hul geliefde handelsmerk is hul vennoot deur alles. Een keer per jaar kom hulle almal bymekaar om alles wat Land Rover is by die LandyFest te vier. ANTON WILLEMSE JR het vanjaar gaan inloer… en in die proses amper die trotse eienaar van ‘n Landy geword!

Meer oor LR Classic

Reg vir enige AVONTUUR! • Vir SIMON STEADMAN van Ultimate Adventures is sy voertuig veel meer as bloot ‘n kar. Dis sy huis weg van die huis af. Dit is die ding wat hy nodig het om sy besigheid suksesvol te bestuur. Dis sy vennoot, deur dik en dun. As sodanig moet dit perfek by sy behoeftes pas. Hy deel sy ervaring met die opgradering van hul landreis-vennoot, ‘n Hilux Legend 2.8.

TEKEN IN & WEN...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 84 Publisher: MNA Media Edition: Issue 31

OverDrive Magazine

  • Release date: June 9, 2023

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans