Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Idees

July/August 2023
Magazine

By Idees gaan alles daaroor om jou wêreld mooi te MAAK. Met hope kreatiewe inspirasie, vars idees, maklike projekte en stap-vir-stap-aanwysings is hierdie die moet-hê-gids vir handwerkers, naaldwerkers, makers, kokke en selfdoen-huismooimakers.

VAN DIE REDAKTEUR

Idees

NUWE DINGE • HIER IS DIE NUUTSTE SLIM PLANNE EN PRODUKTE VIR JOU, JOU HUIS EN KOMBUIS.

AARDSE LUUKSES • Hierdie lieflike ou huis in Kaapstad met sy herwinde meubels is ‘n kosbare toevlugsoord vir die medestígter van ‘n Sweedse kettingwinkel wat in dekor en meubels spesialiseer.

IN DROOMLAND • Jou slaapkamer ís die plek waar jy saans ná ‘n vermoeiende dag inkruip vir jou welverdiende rus. Maak dit jou droomland met dié dekor-idees.

BLOMMESTEMPEL • Speel met verskillende stempeltegnieke en blompatrone om hierdie kleurvolle, eklektiese prentjie in jou slaapkamer te herskep.

BLOKDRUK-DUVET • Ons het ons eie stempel uit skuimrubber gesny om dié blokpatroon met sy teëlvoorkoms op ‘n gewone duvetoortreksel te skep.

LINO-GEDRUKTE KUNSWERK • Linosneedrukwerk is ‘n reliëfdrukproses wat behels dat ‘n ontwerp uit ‘n vel linoleum gesny word. Maak jou eie linosneekunswerk deur ‘n paar van dieselfde stempels in ‘n verskeidenheid van kleure oor mekaar te druk. Vir ons kunswerk het ons ook ‘n kleiner blom en twee blare gemaak.

GOIING-BEDKOPSTUK

TOOI JOU BED • Daar is baie maniere om ‘n bed op te maak, maar ons verkies die ‘minder is meer’-benadering. Dié twee maniere werk goed vir ‘n koningingrootte bed.

WOLWARMTE • Hou die winterkoue uit jou huis met hierdie treffende wolprojekte.

NOOI IN JOU GEUR • Jy kan jou eie unieke parfuum skep deur ‘n paar suiwer essensiële olies tuis te vermeng.

Snoesig sag • Met dié kleurvolle projekte vir jou slaapkamer, die mooiste kamerjas en knuffelpoppie gaan dïe winterkoue jou nie sommer onderkry nie.

Brei ‘n troncho • Hierdie pragtige troncho, iets tussen ‘n trui en ‘n poncho, sal jou in die winter lekker warm hou.

SOETE SITRUS

WINTERWORTELS • Hierdie klassieke Franse tert met ‘n kinkel is heerlik geurig danksy die warm winterspeserye en die kombinasie van soet en sout – perfek as ligte middagete of bykos.

BREEK ‘N BROODJIE • Hierdie eetbare botterkerse sal jou gaste betower en boonop sorg vir die mooiste beligting aan tafel.

KERS MET GEROOKTE PAPRIKA

DIE SALIGHEID VAN SAGTE LIG • Die aroma van ‘n kers, die gesuis van ‘n paraffienlamp. Nostalgie, maar ook ‘n nuwe werklíkheid. Sagte lig troos en koester in duisternis, skryf Martie Swanepoel.

VERSAMEL HERINNERINGE • Die meeste van ons versamel in ons leeftyd ‘n huis vol besittíngs, gekoop of geërf. In Lizelle Tenten en haar gesin se wêreld is herinneringe hul enigste versameling.

DIE WONDERS VAN WATER • Dïe toekoms van gesondheid en goeie veroudering is wild, warm, koud en blou!

KONNEKSIE IS KONING • Hou jou kinders gelukkig by die huis deur waarlik op hulle in te skakel wanneer hulle tuis is. Hier is ‘n paar maniere om dit reg te kry – en dis ook glad nie ‘n slegte plan vir grootmense nie!

OP JOU LEESLYS • vir Julie/Augustus

JUL IDEES • Ons hoor graag van jou! Vertel vir ons meer oor jouself, wat jou inspireer en waarmee jy alles besig is. E-posse en foto's is welkom

Expand title description text
Frequency: Every other month Pages: 132 Publisher: IdeesFabriek Edition: July/August 2023

OverDrive Magazine

  • Release date: June 23, 2023

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Crafts

Languages

Afrikaans