Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

SARIE KOS

Oct/Dec 2021
Magazine

SARIE KOS gaan oor kos wat die mond laat water en is trots SA. Dié maand is daar 60+ idees wat byna als onder 60 minute gemaak kan word, ons bak vakansiekoekies vir die koekieblik en braai 5 verskillende vleisgeregte vir die feestafel. Die tydskrif is vir enigeen wat geïnspireer word deur smake en geure, wat geliefdes wil bederf met geregte so reg uit die hart. G’n fieterjasies of aansitterigheid nie, net goeie, eerlike kos en gesonde idees vir almal wat die wêreld van kos wil ontdek en die heilsaamheid daarvan wil geniet.

DIS HEERLIKE LENTE

Sarie Kos

ONS HOU VAN • ALLES WAT JY WIL WEET ALLES WAT JY WIL EET ALMAL WAT JY WIL KEN

ONS TOP-8 • Omhels ’n natuurlike voorkoms in jou huis dié lente deur elemente soos hout, rottang en gevlegte riet (wicker) in te bring

Proe die lente • Ons vier die beste van die nuwe seisoen met sauvignon blanc-aromas wat sê, skink nog ’n glas

Dier-baar

ONS Kos

Dit smaak so lekker, want hulle kook so lekker • Drama! sê hul onderskeie klerestyle. Hy het geen gesigsuitdrukking nie (al reeds jare voor Botox só gewees, sê hy). Haar glimlag is so gul soos haar kurwes. Hy’s Afrikaans, sy Zoeloe. Maar kos is ’n gemeenskaplike taal wat Nataniël en Zola Nene albei goed verstaan

DIS ’N LENTE-KUIER • Vanjaar sê ons maak die beste van jou tuin of stoep en kuier buite. Dek jou mooiste tafel met helder blomme en bont borde, en gebruik die lente se nuutste kostendense as inspirasie vir jou spyskaart

Verleidelike Karamel • Vir SARIE was karamel nog altyd iets na aan die hart. Trouens, ek is so lief vir karamel, ek vier gereeld sy kenmerkende kleur en geur in my resepte. Ek kan eenvoudig nie genoeg van dié lekkerte kry nie, en ons reken julle ook nie

E-pos UIT PORTLAND, AMERIKA • Woude, vulkaniese berge, ’n kuslyn en woestynagtige dele omring Portland waar Duncan Cremer en sy gesin die afgelope ses jaar bly. Boetiekbier, kostrokke en road trips is hier baie gewild

Die • Wanneer dit by ontbyt kom, glo ek jy moet moeite doen, baie mense meen immers dis die belangrikste ete van die dag. Hier is 3 basiese Franse souse wat jou oggend na nuwe hoogtes gaan neem

Van brood kan jy lewe! • Is daar nog iets wat die saligheid so oor jou laat neerdaal soos warm brood van die kole af voorgesit met regte, egte botter wat jy self maak? As dit my laaste maal op aarde sou wees, is ek baie tevrede – dis die eenvoud en die knippie onthoujy-nog wat alles beter maak!

Só loak jy brood oor die kole

Leer ken jou meel

TUIS Kos

Jy kry(ui) nooit genoeg nie • Kruie is die basis van geur en die hart van ons kos. Elkeen is uniek en anders, maar span jy dit reg in, sorg dit vir ’n wêreld van geure wat jou kos laat proe sonder om ’n happie te vat

KEN JOU KRUIE

KRUIDJIE-ROER-MY • Ons kuier by kruieboer Stian Visagie op die plaas Allée Bleue om meer oor die bedryf uit te vind

Koeskoes deur die feestyd • As jy min tyd het en vinnig kos op die tafel wil sit, is koeskoes altyd ’n redder. Dit word gou gaar en met min moeite kan jy ’n alles-in-een-ete optower

Koeskoesdinge

Elke dag lekker, net 7 bestanddele • Hou jou weeksdagspyskaarte eenvoudig met net ’n handvol bestanddele waarmee jy steeds heerlike kos kan kook. Goeie kos gaan oor slim gaarmaakmetodes en vars bestanddele

DIE JONG SJEFS KOOK • Dis weer tyd om saam met die jong sjefs van die Institute of Culinary Arts (ICA) in die kombuis te kuier. In ons tweede artikel in die reeks ontmoet ons nog vier studente en proe hul unieke seekosresepte

Ons tweede groep studente spesialiseer in mediakommunikasie

STYL Kos

Eet lekker & oorleef die feestyd! • Ryk en lekker kos. En gesellig saamkuier om die swaargelaaide tafel. Dis mos tradisie in die feestyd. Voorkom die olikheid...

Expand title description text
Frequency: Quarterly Pages: 148 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Oct/Dec 2021

OverDrive Magazine

  • Release date: October 1, 2021

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Food & Wine

Languages

Afrikaans