Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Idees

March/April 2021
Magazine

Idees is jou nr. 1-gids tot ’n vars, moderne leefstyl. Dis vir die vrou met kreatiewe flair en ’n passie vir die lewe. Sy gee om vir haar gesin en die mense om haar en sy wys dit deur haar stempel te sit op als wat sy doen. Sy onthaal en maak huis mooi op haar eie unieke manier. Die tydskrif is ’n uitlaatklep vir vroue soos dié. Dit bied praktiese, kreatiewe inhoud wat die leser help om die alledaagse te omskep in iets baie spesiaals. Dis ’n bron van inspirasie vir handwerk, dekor, onthaal en kos. Die Idees-leser is stylvol, gesofistikeerd, modern, opgevoed, gebalanseerd, kreatief, warm, sorgsaam en passievol.

VAN DIE REDAKTEUR

Geluk beteken nie jou lewe is perfek nie. Dit beteken jy het besluit om verby die imperfeksies te kyk.

Idees

VERJAARDAG KALENDER

NUWE DINGE • HIER IS DIE NUUTSTE SLIM PLANNE EN PRODUKTE VIR JOU, JOU HUIS EN KOMBUIS.

“SO 'N KLEIN HARTJIE EN TOG SOVEEL PLEK VIR DANKBAARHEID.”

PLAASROMANSE • Oud en nuut vat hande in hierdie plaashuis met sy romantiese vintage-gevoel en so ’n tikkie Skandinawiese styl – dis hier waar die restauranteienaars Diantha en Bruno Lima en hul seun, Xavi, tuis voel.

HUISPARADYS • Binnenshuise plante is góéd vir jou: Hulle verbeter konsentrasie, suiwer die lug en help stres verlaag. Só inkorporeer jy plante in jou huis.

SSSSO KOEL! • Maak dié stapelbare houtmambas vir jou gunsteling-potplant.

GROEN KOMBUIS • Verander jou kombuis in ’n omgewingsvriendelike ruimte waar die vier Engelse R’e - reduce, reuse, recycle en review - altyd die maatstaf is. Hier is ’n paar maklike selfdoenprojekte om jou op die regte pad te sit.

idees-klasse

NATUURLIK KAN EX TWEE DNGE OP EEN SLAG DOEN. EK KAN ONYBYT EET TERWYL EK AAN MIDDAGETE DINK.

VARS UIT DIE VERE • MET ÁL MEER MENSE WAT VAN DIE HUIS AF WERK ÉN GESONDER PROBEER EET, KRY ONTBYT UITEINDELIK DIE AANDAG WAT DIT VERDIEN.

Vandag is die day vir lag

’N GROOT DAG WAG, MAAR EERS KOFFIE

KOSKUNS • Dié kaaskoektert met ’n bessie-panna cotta-bolaag word met lieflike vrugte versier en sal die kroon span op enige teeof nageregtafel. Ons ongebakte weergawe is boonop kinderspeletjies om te maak as jy ons vinnige stappe volg.

MEERMINLEPELS • Maak hierdie mooi lepels met die skulpe wat jy oor die vakansie opgetel het.

SPEEL MET KLEI • As jy deeg kan uitrol en koekies maak, kan jy met lugdroogklei werk. Maak hierdie versierings vir jou Paastafel.

‘JY KAN POËSIE PRAAT DEUR NET KLEURE REG TE RANGSKIK.’

KERSKUNS • SPEEL SO ’N BIETJIE ROND MET GEWONE OF HALFUITGEBRANDE KERSE EN SMELT DIT OM NUWES TE MAAK. HIER IS DRIE OULIKE EN BOONOP SPOTGOEDKOOP IDEES.

BLOMSKINKBORD • Maak so ’n mooi skinkbord met gedroogde blomme en hars. Dit is perfek as ’n klein parfuum-uitstalbord.

FRISVARS GEUR • Gaan pluk van jou geliefkoosde geurige blomme en kruie in die tuin en probeer dié twee projekte waarmee jy fris en vars geur aan jou huis kan verleen.

BYEWAS-HUISVERFRISSERS

BOHOBLOMTRUI • Hierdie oortrui is die perfekte projek om kleur en vreugde in jou klerekas te bring.

HASIE-KE-PASIE • Soek in jou linnekas na net die regte lap om hierdie oulike, sagte haas te maak en verbly so iemand se hart.

OPGEDOS • Verander ’n doodgewone hemp of T-hemp in ’n treffer met ’n bietjie lapverf en jou borduurnaald.

VOL SOOS KORAAL • Herfs is ’n seisoen vir refleksie en die kleure herinner ons telkens daaraan om dit te doen.

BEWAAR JOU KLEURE

‘JY KAN NIE REËNBOË SIEN AS JY NIE OPKYK NIE.’

DIE KLEUR VAN JOU LEWE • Die helende krag van kleur word al eeue lank benut en bestudeer. Dit herstel die ewewig tussen liggaam en gemoed en kry boonop toenemend erkenning as ’n manier om ’n jeugdige voorkoms te...

Expand title description text
Frequency: Every other month Pages: 140 Publisher: IdeesFabriek Edition: March/April 2021

OverDrive Magazine

  • Release date: February 19, 2021

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Crafts

Languages

Afrikaans