Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Idees

January/February2023
Magazine

Idees is jou nr. 1-gids tot ’n vars, moderne leefstyl. Dis vir die vrou met kreatiewe flair en ’n passie vir die lewe. Sy gee om vir haar gesin en die mense om haar en sy wys dit deur haar stempel te sit op als wat sy doen. Sy onthaal en maak huis mooi op haar eie unieke manier. Die tydskrif is ’n uitlaatklep vir vroue soos dié. Dit bied praktiese, kreatiewe inhoud wat die leser help om die alledaagse te omskep in iets baie spesiaals. Dis ’n bron van inspirasie vir handwerk, dekor, onthaal en kos. Die Idees-leser is stylvol, gesofistikeerd, modern, opgevoed, gebalanseerd, kreatief, warm, sorgsaam en passievol.

VAN DIE REDAKTEUR

Woorde wat jou elke dag sal inspireer

Idees

NUWE DINGE • HIER IS DIE NUUTSTE SLIM PLANNE EN PRODUKTE VIR JOU, JOU HUIS EN KOMBUIS.

Woorde wat jou elke dag sal inspireer

ONTWERP VIR WIT • Lynda Gardener is gaande oor enigiets wat vintage is. Sy het in ’n woonbuurt in die middestad van Melbourne, Australië, ’n ‘muwwe, vuil’ plek omskep in ’n lieflike lig en helder wit leefruimte propvol meubels en optelgoed wat haar persoonlikheid en geoefende oog weerspieël.

MAAK SELF MOOI • Sit jou kreatiewe stempel op elke vertrek in jou huis ‒ dis iets wat jy kan geniet en waarop jy trots kan voel wanneer almal die eindresultaat bewonder.

Woorde wat jou elke dag sal inspireer

LEEF BLOU • Wil jy baie oud word terwyl jy steeds gesond is en ’n vol, vervullende lewe lei? Gaan woon in ’n sone. ’n Blou sone.

INKOPIELYS vir jou Mediterreense spens

EET MEDITERREENS • Volg ’n dieet ryk aan vars seisoenale bestanddele en onverwerkte kos wat jou sal help om vanjaar goed te voel en gesond te bly.

KWEEK DIT SELF • Baie Mediterreense groentesoorte is maklik om in jou agterplaas te kweek. Probeer dit gerus!

TUIN TOE! • Maak jou tuin mooi, dis immers lafenis vir die siel. Ons wys jou hoe om gewone potte te verweer en selfs te verguld, huisies vir plante te bou en naamstokkies vir kruie te maak.

MOOI PLANTPOTTE

KRUIENAAMSTOKKIES

DIE NATUUR IN GIPS • Het jy dalk ’n ongewone blom langs die pad gewaar? Omskep dit in ’n lieflike herinnering deur dit gebruik om ’n eenmalige botaniese gips-reliëf te maak.

ENKELE FEITE OOR:

idees-klasse

Woorde wat jou elke dag sal inspireer

BEMARK JOU HANDEWERK • Wêreldwyd raak markte die nuwe ‘winkels’ en toevlug van entrepreneurs. Dís waar hul gehalte-produkte soos, wel, soetkoek verkoop. As jy skeppend en gedrewe is, kan jy vir seker op dié manier jou inkomste aanvul. ’n Paar markeienaars gee raad.

HEILSAME HAPPIES • Begin die jaar op ’n gesonder noot met dié maklike happieresepte. Ons vervang die suiker met alternatiewe bestanddele en voeg sade en neute by vir geur en krakerigheid. Verpak dit mooi ‒ perfek om te verkoop by jou plaaslike mark.

Met liefde gemaak • Wanneer ’n kreatiewe mens uitvind sy is swanger, is daar net een ding wat haar te doen staan ‒ sy skep ’n gelukkige plek vir baba.

patrone

Lééf met hart & siel

Ollie die olifant • Hekel hierdie oulike amigurumi-olifantjies en sit hoedjies en ander prettige details by.

Blom-kombers • Maak hierdie vrolike, kleurvolle kombers vir iemand spesiaals.

STORIELAPPE • Sloersteke is die moderne suster van formele borduurwerk. Dit help jou om met naald en gare die gesondword-stories van jou lewe te ‘skryf’, vertel Martie Swanepoel.

Stekie vir stekie • Neem inspirasie uit die stories van jou jaar en bou blokkie vir blokkie ’n storiekwilt uit maklike sloersteke. Hierdie was die span se stories van 2022.

VANG JOU JAAR VAS • As daar nou een voorneme is wat waarde tot jou jaar kan toevoeg, is dit om ’n joernaal te hou, maak nie saak watter tipe nie. Hier is ’n paar opsies.

NOTA AAN...

Expand title description text
Frequency: Every other month Pages: 132 Publisher: IdeesFabriek Edition: January/February2023

OverDrive Magazine

  • Release date: December 9, 2022

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Crafts

Languages

Afrikaans