Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Idees

September/October 2021
Magazine

Idees is jou nr. 1-gids tot ’n vars, moderne leefstyl. Dis vir die vrou met kreatiewe flair en ’n passie vir die lewe. Sy gee om vir haar gesin en die mense om haar en sy wys dit deur haar stempel te sit op als wat sy doen. Sy onthaal en maak huis mooi op haar eie unieke manier. Die tydskrif is ’n uitlaatklep vir vroue soos dié. Dit bied praktiese, kreatiewe inhoud wat die leser help om die alledaagse te omskep in iets baie spesiaals. Dis ’n bron van inspirasie vir handwerk, dekor, onthaal en kos. Die Idees-leser is stylvol, gesofistikeerd, modern, opgevoed, gebalanseerd, kreatief, warm, sorgsaam en passievol.

VAN DIE REDAKTEUR

Woorde wat jou elke dag inspireer

Idees

NUWE DINGE • HIER IS DIE NUUTSTE SLIM PLANNE EN PRODUKTE VIR JOU, JOU HUIS EN KOMBUIS.

Woorde wat jou elke dag inspireer

TE KIES EN TE KLEUR • Die dag toe die interieurontwerper Ella Vlug se kleurryke huis ons oog op Instagram vang, het ons dadelik geweet van dié plek wil ons nóg sien!

DIE PAD NA JOU HART… • Jou kombuis is waar jy kook, kuier saam met familie en vriende en op jou gelukkigste is. Maak dit die hart en siel van jou huis met een van dié ses dekorstyle.

VLOER TOE

Woorde wat jou elke dag inspireer

BOTANIESE BLOU • Ons het vir hierdie botaniese storie die kalmerende gevoel van blou as inspirasie gebruik.

SON-LAPKUNS • Dis tyd om buitentoe te gaan vir ’n bietjie pret tussen die blomme en die louwarm lenteson – en om ’n paar beeldskone kunswerke saam met hulle te skep!

SKATKIS VAN SKOONHEID • Ex Africa semper aliquid novi, lui die Latynse gesegde. Uit Afrika altyd iets nuuts. Deesdae is dié kontinent ook die bron van vele vondste vir die kosmetiekbedryf.

GROEN VINGERS • Met die warmer weer wat op pad is, is dit die perfekte tyd om nuwe lewe te blaas in jou tuin. Hier is ’n paar planne om jou aan die gang te kry.

ASYN TEEN DIE PYN • Die plaas Rozendal in die hart van die Kaapse Wynland is die magiese plek waar die boer Nathalie Ammann botaniese asyne skep, terwyl haar vriende Luke Grant en Jess Shepherd sorg vir liplekker koservarings.

Plaasvars geregte met Rozendal-asyne

GOED, BETER, BOTTER • Hierdie ryk, botterige broskoekies is lekker, mooi en geurig – perfek vir teetyd op die eerste sonnige lentedag. Volg ons maklike stappe om dit self te maak.

WINKEL-KOEKIES • Ons almal het ’n gunstelingkoekie wat ons na ons kinderdae laat verlang. Sommer doodgewone koekies wat jy in die winkel koop. Hier is ’n paar maklike idees met daardie winkelkoekies.

HOENDER IS KONING • GEBRUIK LENTEVARS GEURE EN SEISOENALE BESTANDDELE OM HOENDER DIE STER VAN DIE SPYSKAART TE MAAK.

Woorde wat jou elke dag inspireer

INK-TERAPIE • Die woordkontoere wat die vulpen vorm, is ’n stukkie van jou hart, skryf Martie Swanepoel oor die herlewing van die handgeskrewe brief in ’n digitale wêreld.

VOU ’N BRIEF • Vou en seël jou handgeskrewe brief net soos Jane Austen met hierdie ses maklike stappe.

TRIPPE, TRAPPE, TRONE • Maak vir jou kleinding dié fraai geborduurde babaskoentjies en borduur ’n somerkombers vir haar bed.

’N TIKKIE KLEUR • Borduur hierdie fyn blompatroon op ’n top en maak dit weer nuut.

VARS BRIES • Hierdie gemaklike linnerok is ideaal vir die warmer maande wat voorlê.

KOEL IN KATOEN • Dié gehekelde kort top met borduurdetail verteenwoordig alles wat goed is van die lente - blomme, lekker dae buite en koel katoenbreidraad wat in die sonlig blink.

BLOMMOOI

SONGEKUS • Nooi die lente ook jou huis binne met dié blomkussing. Ponsnaaldborduurwerk – ’n handwerkkuns so oud soos die Egiptenare – is aan die herlewe en ons dink jy gaan ook daarvan hou om dit te doen!

LENTEBLOS • Dis die pienk seisoen! Omarm hierdie kleur in al haar...

Expand title description text
Frequency: Every other month Pages: 140 Publisher: IdeesFabriek Edition: September/October 2021

OverDrive Magazine

  • Release date: August 20, 2021

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Crafts

Languages

Afrikaans