Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Idees

March/April 2022
Magazine

Idees is jou nr. 1-gids tot ’n vars, moderne leefstyl. Dis vir die vrou met kreatiewe flair en ’n passie vir die lewe. Sy gee om vir haar gesin en die mense om haar en sy wys dit deur haar stempel te sit op als wat sy doen. Sy onthaal en maak huis mooi op haar eie unieke manier. Die tydskrif is ’n uitlaatklep vir vroue soos dié. Dit bied praktiese, kreatiewe inhoud wat die leser help om die alledaagse te omskep in iets baie spesiaals. Dis ’n bron van inspirasie vir handwerk, dekor, onthaal en kos. Die Idees-leser is stylvol, gesofistikeerd, modern, opgevoed, gebalanseerd, kreatief, warm, sorgsaam en passievol.

Idees Fabriek

NUWE DINGE • HIER IS DIE NUUTSTE SLIM PLANNE EN PRODUKTE VIR JOU, JOU HUIS EN KOMBUIS.

EK GAAN ALLES RONDOM MY MOOI MAAK - EN DIT GAAN MY LEWE WEES.

WIT LIG • Die monochrome interieur van dié dakwoonstel vol natuurlike lig is ’n weerspieëling van die ‘kreatiewe versamelaarsoog’ van die eienaar, die Kaapstadse ontwerper Francois Irvine.

KOMONS FOKUS • AS JY HOU VAN HUIS MOOIMAAK, IS ’N FOKUSMUUR EEN VAN DIE BESTE MANIERE OM MET NET ’N PAAR KLEIN VERANDERINGE ’N GROOT VERSKIL AAN JOU DEKOR TE MAAK. HIER IS VYF IDEES.

VERFKWAS, TOWERKWAS • ’n Paar potjies verf, goeie verfkwaste en ’n bietjie tyd en geduld is al wat nodig is om hierdie slim verfeffekte in jou huis te skep.

EK EET KOEK, WANT ÊRENS IN DIE WÊRELD VERJAAR IEMAND!

KINKELKOEKE • ‘ ’n Partytjie sonder koek is net ’n vergadering,’ het Julia Child gesê. Om seker te maak jy vier vanjaar behoorlik fees deel ons vyf resepte vir koeke wat tegnies gesproke nie koek is nie, maar net so flambojant lyk en proe.

VYFSTERBURGERS • PROBEER GERUS EEN VAN HIERDIE SAPPIGE BURGERS VIR ELKE SMAAK WAT JOU GASTE BEHOORLIK SAL LAAT LIPPE AFLEK.

WILDE WONDERS • Die stuk Kaapse kus waar Roushanna Gray leef en werk lyk dalk hard en meedoënloos, maar dié passievolle veldkosprofeet is juis op ’n missie om vir ander te wys hoeveel eetbare skatte in haar omgewing skuil.

Kleur en geur: ’n Veldkossnuffelaar se spyskaart vaneetbare blomme en groenigheid uit die tuin

N LEWE SONDER DROME IS SOOS N TUIN SONDER BLOMME

SAK VIR 'N BOS BLOMME • IN HIERDIE AFDELING DEEL ONS N HELE BOEKET VAN VARS BLOMIDEES OM ONS VERJAARDAG TE VIER. LAAT ONS KREATIEWE BLAAIE JOU INSPIREER OM DIE PRAGTIGE PROJEKTE AAN TE PAK.

PAPIERTUIN • Verander ’n doodgewone koek in ’n blommewonderland met dié mooi papierblomme wat maklik is om te maak.

BLOMMEKOEVERTE • Blomme laat alles beter lyk – selfs die binnekant van ’n koevert!

SAK VIR 'N BOS BLOMME

PAPIERTUIN

SOETSTE MADELIEFIES • Dis kinderspeletjies om dié madeliefie-kolwyntjies met botterversiersel te maak – volg net ons maklike stappe.

PRENTJIEPERFEK • Gee jou Instagramblaaie ’n bietjie blomme-oemf met hierdie oulike idee om foto’s te neem.

ROSELIG • Met blompapier, ’n kombinasie van papier-mâché- en découpage-werk en ’n bietjie geduld kan jy vir jou die allermooiste lampskerm maak.

KNOOPSAK • Dié tradisionele Japannese sak is so maklik om te maak. Dit het geen ritssluiters of knope nie, jy dra die twee handvatsels net oorkruis om jou arm!

MOOISTE DAHLIAS • Kry inspirasie uit ons pragtige foto en borduur ’n dahlia op ’n spesiale uitrusting of beddegoed.

ROSELIG

KNOOPSAK

MOOISTE DAHLIAS

KLEUR-BOM • Kry jou geliefkoosde kleure bymekaar en maak dié maklike top. Dit is die perfekte projek om te oefen met nuwe steke en kleurkombinasies. Die oulike madeliefieborsspeld maak dit ekstra spesiaal.

KLEUR-BOM

’N VOLMAAKTE HERFS • Geniet die wonders van herfs en kies jou bestanddele om die perfekte ‘resep’ vir dié seisoen te skep.

SEEPGLAD, DANKIE • Diep in die hart van die Karoo woeker ’n ma...

Expand title description text
Frequency: Every other month Pages: 140 Publisher: IdeesFabriek Edition: March/April 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: February 18, 2022

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Crafts

Languages

Afrikaans