Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Weg!

Aug/sep 2023
Magazine

Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...

Blommetjie gedenk aan jou

AGTER DIE SKERMS • Om met ’n mouterkar langs die langpad te gaan staan is een of ander tyd ons almal se voorland – lees Liesl de Beer se rubriek hieroor op bl. 34.

Weg!

BRIEWE • Het jy iets interessants gesien op jou reise? Stuur vir ons ’n brief, ’n e-pos of ’n posduif en sê jou sê.

V & A • Elke maand beantwoord ons kenners lesers se vrae oor voëls, insekte en diere. Stuur jou vrae gerus na redakteur@weg.co.za

KORTLIKS • SAAMGESTEL DEUR KYRA TARR

Scott en Ammie Pringle

Op die spoor • Dit sit nie in enigeen se broek om donkernag deur digte bos die spoor van gewapende wildstropers te volg nie. Anke Kruger de Rosner van K9 Conservation op Hoedspruit ken die adrenalien daarvan byna so goed as wat sy honde ken.

BOEKE EN MUSIEK • SAAMGESTEL DEUR MARTINETTE LOUW

Vakansies lángs die pad • Karmoeilikheid is so deel van die langpad soos om frikkadelle, hardgekookte eiers en fleskoffie by ’n piekniekplek te geniet, skryf Liesl de Beer.

Leer ken Namakwaland se eenkantcanyon... • Dis blomtyd in Namakwaland! Pleks van vlaktes vol blomme verken, pak ’n dagrugsak en verdwyn vir vyf dae tussen die rotswande van die Schaapriviercanyon (ja, hier’s óók blomme).

Hou op ginnegaap, Goegap wag! • Jy het óf nog nooit van Goegap gehoor nie, of ken die naam, maar weet nie waar dit is nie. Of jy weet présies waar dit is en hoop ander mense vind nie uit van dié maklik bereikbare reservaat waar dit voel asof jy die enigste mens in Namakwaland is nie!

Van Oribi tot die Amfiteater • Van diep klowe en bruisende riviere tot groen berghange en mistige pieke...Jy kan die sowat 440 km tussen die Oribiravyn en die Drakensberg se Amfiteater in twee dae ry, maar rek dit uit oor vier, vyf, ses dae en leer ken van KwaZulu-Natal se mooiste plekke.

MENSE SE LENSE • Ja, jy het mos ook al só ’n mooi foto geneem! Stuur dit vir Toast Coetzer by menseselense@weg.co.za en dalk bespreek hy joune hier...

Ná die reëns

'n Fees van sjokolade • Is daar ’n suikertand in jou gesin? Dié ses resepte sorg vir liplekker peuselhappies!

Drink die aarde skoner • In ’n kitswêreld wat verdrink in weggooi-waterbottels en-koffiebekers is daar ’n meer volhoubare manier om ’n drinkding te geniet. Hier is van ons gunstelinge.

Die ghrêndste Jeep • Die splinternuwe Jeep Grand Cherokee is vir die koper wat steeds ’n veeldoelige motor – ’n mesmoertang van ’n voertuig wat alles ewe goed kan doen – soek in ’n wêreld van nisvoertuie.

BLY HIER • ZINGELA SAFARI AND RIVER COMPANY, WEENEN

STAP HIER • Gabriel se Sirkelroete, Baviaanskloof

Berge, blomme, bloubessies & bier! • Bo in Limpopo in die voetheuwels van die Noordelike Drakensberg wag ’n dorpie vol geskiedenis en avontuur. Kom stap, eet en asem vars lug in op Haenertsburg.

DIE EVOLUSIE VAN VOËLKYK

Plant ’n stofsuier! • Suid-Afrika vier aan die begin van die lente Boomplantweek – van 29 Augustus tot 4 September. Dan word daar landwyd bome geplant en jy kan ook!

MET MY EIE OË

Die wye wit wildernis • Langs die kuslyn van Antarktika sien Toast Coetzer ysberge en orkas, maar eers is daar onstuimige waters om te...

Expand title description text
Frequency: Every other month Pages: 133 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Aug/sep 2023

OverDrive Magazine

  • Release date: July 28, 2023

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Travel & Outdoor

Languages

Afrikaans