Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Weg!

Oct/Nov 2022
Magazine

Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...

Tyd vir tentslaap

AGTER DIE SKERMS • Dit sit nie in enigeen se broek om vingeralleen in ’n tweedehandse bussie deur Wes-Afrika tot in Zimbabwe te ry nie. Maar dis presies wat Dot Bekker in 2018 gedoen het.

Weg!

BRIEWE • Het jy iets interessants gesien op jou reise? Stuur vir ons ’n brief, vonkpos of ’n posduif en sê jou sê.

V & A • Elke maand beantwoord ons kenners lesers se vrae oor voëls, insekte en diere. Stuur jou vrae gerus na redakteur@weg.co.za

KYK HIER!

Hernu jou motorlisensie op WhatsApp

VIR JOU KALENDER

LUIPERDLESSE • Waarom is die groot kolkatte belangrik?

STERREWEG

Sossusvlei Farmstall, Namibië

Louise en Jeremy Sanders • Dié ouerpaar van Durban het die Camino saam met hulle seuns, Thomas (11), William (10) en Oliver (7) op fietse aangepak. Die gesin het binne ’n maand 865 km van St. Jean Pied de Port in Frankryk tot by Santiago de Compostela in Spanje getrap.

Verkenners van die Waterberg • As jy iewers in die Waterberg rondry en twee mense sien wat met verkykers staan en voëltjies kyk, dan is die kans goed dis Warwick en Michèle Tarboton. Weg gesels met hulle aan huis net buite Modimolle.

BOEKE EN MUSIEK

PADMUSIEK • Vooruitstrewend deur Draadhond US$7 by draadhond.bandcamp.com

Hou die ‘ou man’ op ’n afstand • Om saam met ’n ouer generasie te kamp kan leersaam wees. Kyra Tarr onthou ’n damvakansie saam met haar pa en sy vriende.

Verower jou innerlike berg • Die Baviaans Camino is ’n 95 km lange slenterstap deur die Oos-Kaap se Baviaanskloof- en Kougaberg. Jy kan dit te voet óf te perd aanpak. Hoe ook al, elke uitsig is die sweet werd.

Ndumo se voëlkonsert • Die Ndumo-wildreservaat lê in die verre noorde van KwaZulu-Natal teen die grens met Mosambiek. Die woud wemel en woer van die vlerkgeklap, en mense kom van ver om voëls – én naaldekokers! – te soek.

Trap deur die Tuli • Klink bergfietsry op olifantpaadjies in ’n ongerepte wildernis deur drie lande na pret? Dan hoort die Tour de Tulifietstoer op jou moetdoenlys.

MENSE SE LENSE • Het jy ’n goeie reis- of wildlewefoto iewers op ’n geheuestokkie? Stuur dit na Toast Coetzer by menseselense@weg.co.za en ons plaas dit dalk hier!

’n Onwaarskynlike oase

Tyd vir piekniek! • Dis uiteindelik heerlike lente en die weer speel saam vir ’n Saterdag in die buitelug. Gaan julle blomme kyk? See toe? Iewers by ’n rivierpoel uitspan? Onthou om ’n mandjie peuselkos saam te neem.

Die beskeie uitblinker • Daar is party motors wat sonder ’n windmakerige ophef dit regkry om ’n blywende indruk op sy bestuurder te laat. Die nuwe Mitsubishi Pajero Sport is só ’n motor, skryf Toast Coetzer.

Reis lig met jou kamera • ’n Groot lekkerte van reis is om dit te dokumenteer... jy wil tog oor vyf jaar weer die reis herleef deur na mooi foto’s te kyk. Hier is ’n paar toerustingstukke wat jy nodig het wanneer jy ’n stroomversnelling tem of luiperds afneem.

BLY HIER • INDWE FARMSTAY, VRYHEID, KWAZULU-NATAL

STAP SAAM Maak ’n dag van Welvanpas. • Dié 300 jaar oue wynplaas by Wellington bied koeltes, bergstilte, waterstrome en vars lug vir jou longe.

Verken valleie en watervalle in Hogsback • In ’n digte groen kol van die...

Expand title description text
Frequency: Every other month Pages: 133 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Oct/Nov 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: September 30, 2022

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Travel & Outdoor

Languages

Afrikaans