Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Weg!

Feb/Mar 2022
Magazine

Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...

200*

AGTER DIE SKERMS • Weg se lesers vertel op bl. 46 hoe lekker hulle saam met hulle honde vakansie hou. Vir Marijcke Dodds, teksredakteur vir go!, Weg se susterstydskrif, is sommige honde-uitstappies makliker as ander.

Weg!

Buitengewone Suid-Afrikaanse plekke om op verlife te raak • Hoekom dieselfde ou ding aiweer doen hierdie Valentynsmaand as jy iets heeltemal anders kan probeer? Raak verlief op hierdie onverwagse, heeltemal anders en Sommer net buitengewone idees vir 'n spesiale afspraak.

BRIEWE • Het jy iets interessants gesien op jou reise? Stuur vir ons ’n brief, vonkpos of ’n posduif en sê jou sê.

SKRYF AAN ONS EN WEN!

GESELS MET ONS

V&A • Elke maand beantwoord ons kenners lesers se vrae oor voëls, insekte en diere. Stuur jou vrae gerus na redakteur@weg.co.za

Besoek die Hugenote-museum uit jou leunstoel

SWEM DIE MIDMAR-MYL

SEEREDDINGSBOOT PLAASLIK GEBOU

’n Rombiese nagadder is nie jou speelmaat nie

STERREWEG

Morale-koffietrokkie, Hermon

Mulalo “Nego” Negondeni • “Nego City” het aanvanklik begin as ’n speelse projek in sy ouers se agterplaas op Mukala in Limpopo, maar nooit sou hy kon dink dat hy 12 jaar daaraan sou werk nie. Mulalo (nou 27) werk tans aan sy graad in siviele ingenieurswese en het internasionale erkenning vir sy werk ontvang.

BOEKE EN MUSIEK

ONTMOET DIE SKRYWERS • Die Tankwa-Karoo is ’n plek van droë vlaktes, blou lug en stories wat wag om vertel te word. Beverley Moll, Michiel Moll en Ri-a Stey- is Sanparke-ereveldwagters en skryf in hulle boek, The heart and soul of the Tankwa Karoo National Park, die geskiedenis van hierdie gebied en sy mense oop.

Breekgoed is hougoed • Wat het geword van al daardie ou Parkeraad-breekware met die Custos Naturae-embleem, wonder Zigi Ekron.

KYK HIER!

Die ietermagog se vriend • Wildstropery neem by die dag toe en veral die ietermagog se toekoms lyk reg oor Afrika benard. Gelukkig is daar mense soos prof. Ray Jansen wat hand en tand baklei om dié sku diere te red.

Trap in ’n luiperd se spoor • Het jy al gewens jy kan in die veld slaap enluister of die diere daar meer met mekaar gesels as rondom die ruskampe? Gooi ’n sak op jou rug en kom stap die vier dae lange Mphongolo-rugsakroete in die Krugerwildtuin. Pasop net vir die luiperds!

Op toer met jou hond • Jou hondekind is gebore vir die buitelewe. Dié lesers vertel hoe hulle saam met hulle troeteldiere reis en die natuur geniet.

Terug plaas toe • Die dorpie Tarkastad lê half versteek in ’n bergagtige deel van die Oos-Kaap. Dis ’n distrik vir grondpad vat terug plaas toe...

WAT SÊ DIE MENSE?

Winterberg School Trust

MENSE SE LENSE • Stuur jou mooiste reis-, landskap-, makro- en wildlewefoto’s na menseselense@weg.co.za. Dalk sê Toast Coetzer sy sê oor jóú foto!

STUUR JOU BESTE REIS› EN NATUURFOTO’S VIR ONS!

WEN MET JOU FOTO! • Jy kan ’n Weg-kamerasak ter waarde van R650 wen!

Mens en dier

Sokkie dat die stof staan! • Sokkies en kouse is lank nie meer ’n vaal, vervelige geskenk wat ’n verlangse tannie vir jou op jou verjaardag in die hand stop nie. Deesdae is daar ’n kleur, ontwerp en materiaal vir elke aktiwiteit (en persoonlikheid) onder...

Expand title description text
Frequency: Every other month Pages: 132 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Feb/Mar 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: January 28, 2022

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Travel & Outdoor

Languages

Afrikaans