Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Weg!

Weg! Wilde Plekke
Magazine

Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...

TOAST AAN DIE WOORD

Weg! Wilde Plekke

KYK HIER!

KYK HIER!

Wildtuin toe! • Van die Krugerwildtuin tot die kleinste provinsiale reservaat – elke wilde plek is uniek, en ontbloot ’n deel van Suid-Afrika wat jy nêrens anders gaan sien nie, skryf Toast Coetzer.

Bosterapie • Letaba Ranch en Makuya is twee van die Limpopo-provinsie se vergete provinsiale reservate. Maar ry die Luvuvhu-4x4-roete hierlangs en al wat vergete bly, is jou sorge…

Pure kameeldoringkalmte • In die Noord-Kaap se Mokala-nasionale park kan jy ’n halfuur lank na ’n bergskilpad sit en kyk sonder om te voel jy loop dalk ’n leeu mis iewers pad-af. Want hier is nie leeus nie.

Pilanesbergis ’n diereparadys • Die Pilanesberg-wildreservaat in Noordwes is menige Gauteng-fotograaf se gunsteling-plek om diere af te neem. Hier is ’n paar puik foto’s geneem deur ons lesers. Sien bl.112 vir verblyfinligting oor die reservaat.

Tussen kuswoude en seekoeie in Kosibaai • Die Kosibaai-en Kuswoud-deel van die iSimangaliso-vleilandpark kombineer die luilekker van ’n tropiese vakansie met iets veel meer ongerep.

Komons speel buite! • Wat maak ’n reservaat lekker vir kinders? Dis maklik! Swemplek, ’n grasperk, kortstaproetes, mak diere… Hier’s vyf reservate waar jy jou kinders iets van die natuur en die kultuurgeskiedenis van ons land kan leer sonder dat hulle dit eens agterkom.

Waar die son klavier speel • Die Richtersveld is meer as net ’n unieke oorgrenspark – die aangrensende dele van die Noord-Kaap is ook ’n fynproewerswildernis in eie reg. Mits jy van klippe en kokerbome as geselskap hou…

Wild, wilder… wildtuin! • Klaar gepraat! Elke Suid-Afrikaner móét ten minste een keer in hulle lewe in die Krugerwildtuin vakansie hou, skryf Esma Marnewick. Hier is haar redes…

Disnét om die draai… • Daar is ’n lekker reservaat in élkeen se agterplaas; maak nie saak in watter provinsie jy woon nie. Hier is ’n paar van ons lesers se gunstelinge.

Suid-Afrika se parke en reservate • Blaai na die betrokke bladsynommer vir elke provinsie om die gelyste reservate te sien. Hierdie is nie ’n omvattende lys van elke beskermde gebied in die land nie, maar Weg en sy lesers se gunstelinge. Die meeste van die reservate is opgeneem in die reservaatgids, andersins word dit elders in die tydskrif bespreek.

WES-KAAP

OOS-KAAP

NOORD-KAAP

VRYSTAAT

KWAZULU-NATAL

GAUTENG

NOORDWES

LIMPOPO

MPUMALANGA

BRIEF UIT Ithala • Om vir’nrukkieiewersalleente sit in ’n wilde plek soos dieIthalawildreservaatnabyVryheid laat jou weldra dink aan waar jy inpas in die plaaslike voedselketting, skryf Toast Coetzer.

Strandpiekniek!

Expand title description text
Frequency: Every other month Pages: 132 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Weg! Wilde Plekke

OverDrive Magazine

  • Release date: April 28, 2022

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Travel & Outdoor

Languages

Afrikaans