Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Weg!

Jun/Jul 2022
Magazine

Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...

Totsiens, Fred • (27/08/1947 – 04/05/2022)

Weg!

BRIEWE • Het jy iets interessants gesien op jou reise? Stuur vir ons ’n brief, vonkpos of ’n posduif en sê jou sê.

SKRYF AAN ONS EN WEN!

GESELS MET ONS

V & A • Elke maand beantwoord ons kenners lesers se vrae oor voëls, insekte en diere. Stuur jou vrae gerus na redakteur@weg.co.za

‘Boek’ jou vakansie!

GAAN KRUIP DIÉ WINTER WEG

HOEKOM RAAK WALVISSE MINDER?

Hoe gemaak met ’n slangbyt? !

STERREWEG

Dis g’n bysaak nie! • Heuningbye speel ’n belangrike rol in alles wat elke dag wêreldwyd op mense se etenstafels voorgesit word. Vier byeboere in die Overberg vertel wat dit verg om dié merkwaardige insekte te bestuur en te bewaar. Én wat die bye hulle geleer het.

NEEM ’N KORF AAN!

KOOP PLAASLIK

BOEKE • SAAMGESTEL DEUR MARTINETTE LOUW

ONTMOET DIE SKRYWER • Die fotograaf en reisiger Obie Oberholzer se nuwe fotografieboek, Happysadland – Southern African Stories, is eersdaags op die rak. Toast Coetzer het met hom gesels.

’n Nag van beproewing • Wanneer ’n mens verblyf aanlyn bespreek, weet jy nie altyd waarvoor jy jou inlaat nie. Jon Minster onthou ’n troebel aand in die Karoo.

Addo – van slurp tot stert! • Olifante en plate spekboom – dís die meeste mense se prentjie van Addo. Maar het jy geweet dat dié bewaringsgebied van die see af tot in die Karoo strek, en výf biome insluit? Dit maak van Addo een van ons mees uiteenlopende nasionale parke. En steeds is dit kompak genoeg dat jy dit in minder as ’n week van een uithoek na die ander kan deurtoer.

’N EEU VAN ADDO

WEET VOOR JY WAAI

GEWOONTEMISDADIGERS

WIE WAS HAPOOR?

WEET VOOR JY WAAI

HET JY GEWEET?

WAT NOG?

WEET VOOR JY WAAI

HOU, BENE, HOU!

NOG BLYPLEK

As wolke terugkeer... • In die lente van 2021 het die droogtegebiede in die Noord-Kaap uiteindelik begin reën kry. Al het dit nie geld gereën nie, en het die veld nog tyd nodig om haar wonde te laat toegroei, was daar in die herfs vanjaar poele op die nat grond, skape tussen boesmangras, reënboë in die lug en asem in almal se binnekante.

BLY HIER

Dit sneeu! • Om soggens die gordyne oop te trek en sneeu te sien is ’n seldsame plesier in Suid-Afrika. Hier is van ons lesers se gunsteling-plekke vir sneeukyk.

MENSE SE LENSE • Toast Coetzer bespreek hier lesersfoto’s van diere (en hulle maniere). Stuur jou foto’s na menseselense@weg.co.za

STUUR JOU BESTE REIS› EN NATUURFOTO’S VIR ONS!

WEN MET JOU FOTO! • Jy kan ’n Weg-kamerasak ter waarde van R650 wen!

’n Dier se omgee

Verdryf die winterkoue • ’n Knippie speserye kan ’n eenvoudige dis in ’n geursensasie omskep. Hierdie ses kerriegegeurde wenners is boonop verspotmaklik om te berei en perfek vir koue winterkuiers.

Gee my krag! • Met die petrolprys wat die hoogte inskiet en ’n magdom nuwe elektriese motors wat vanjaar plaaslik bekend gestel word, kyk skeptiese Suid-Afrikaners dalk binnekort met nuwe oë na ’n ryding wat ingeprop pleks van volgepomp word. Pierre Steyn het ’n wye elektriese draai gaan ry om te bepaal of hy nou al sy petrolkaart vir ’n kragkaart sal ruil.

Spaar jou kuite •...

Expand title description text
Frequency: Every other month Pages: 134 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Jun/Jul 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: May 27, 2022

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Travel & Outdoor

Languages

Afrikaans