Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Weg!

Apr/May 2022
Magazine

Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...

Op die rand van salig

AGTER DIE SKERMS • Die bekroonde fotojoernalis Samantha Reinders se werk verskyn gereeld in gerekende publikasies soos National Geographic, The New York Times en The Smithsonian. Hier by Weg dink ons egter steeds met geneentheid aan haar as ónse Sam – sy was immers vir ’n paar jaar die tydskrif se fotoredakteur. Dis ’n voorreg om haar reeks oor die Karoo (bl. 68) in hierdie uitgawe te publiseer.

Weg!

BRIEWE • Het jy iets interessants gesien op jou reise? Stuur vir ons ’n brief, vonkpos of ’n posduif en sê jou sê.

SKRYF AAN ONS EN WEN!

GESELS MET ONS

V&A • Elke maand beantwoord ons kenners lesers se vrae oor voëls, insekte en diere. Stuur jou vrae gerus na redakteur@weg.co.za

KYK HIER!

Vars affie plaas

VAT BUKS OP ’N BEGELEIDE TOER!

SA SE 28STE RAMSARGEBIED

Het ons slange regtig nodig?

STERREWEG

Vrugteverkopers naby Tzaneen, Limpopo

Peter Calcott • Dié matrikulant het 110 km deur die Waterberg geloop – kaalvoet! As ’n sesde generasie Waterberger wou hy die landskap wat sy familie al soveel jaar hulle tuiste noem, beter leer ken.

BOEKE EN MUSIEK

PADMUSIEK

ONTMOET DIE SKRYWERS • Wildflowers of the Waterberg is ’n volkleurgids van 320 bladsye wat deur ’n span van sewe bydraers saamgestel is. Toast Coetzer het met die hoofskrywer, Lyn Wadley, by haar huis by die Mokabi Lodge naby Vaalwater gesels.

Die reuk van verlange • Soms is dit iets so eenvoudigs soos ’n geur om ’n mens te herinner aan waar jy hoort, skryf Dara Kell.

Waar die Waterberg roep • Kom ervaar die Waterberg ten volle deur sy diere, sy landskap, én sy mense.

KUIER HIER

KOOP HIER

WAT SÊ DIE MENSE?

WATERBERG SE OU DAE

BLY HIER

Speelplekke van die eerste water! • Die Tuinroete is een van ons land se gewildste bestemmings. Die magdom strandjies is karaktervol en die woude voel byna gewyd, maar het jy al dié streek se riviere beleef? Hier’s jou nuwe gunstelinge!

SMUL OP ’N SONDAG

DIS MARKDAG!

WEET VOOR JY WAAI

BLY HIER

Stilte, asseblief! • Kom kry jou sit in van die stilste kolle langs die Wildekus.

KATROLKONTROLE

SILAKA-RESERVAAT

MENSE SE LENSE • Voëls is wonderlike diere om af te neem – Toast Coetzer kyk na ’n paar mooi lesersfoto’s van geveerdes.

STUUR JOU BESTE REIS› EN NATUURFOTO’S VIR ONS!

WEN MET JOU FOTO! • Jy kan ’n Weg-kamerasak ter waarde van R650 wen!

HOE KIEK DIT?

Lig in die Karoo

Tem die dorsbult • Die Assiriërs het meer as 5 000 jaar gelede die eerste watersakke uit bokvelle gemaak sodat hulle die woestyn kon deurkruis. Vandag is daar ’n watersak vir byna elke denkbare buitelugaktiwiteit. Hier is sewe van ons gunstelinge vir stap, hardloop en fietsry.

NUWE ROETEREKORD VIR KAROO BURN-WENNER • Deelnemers aan die Karoo Burn moes onlangs diep delf en die spiere het gebrand op die berugte R355 van Calvinia tot by die Kaleo-gasteplaas naby Ceres.

Kraakvars eiers! • Bederf jou geliefdes (of ’n hele rugby-span!) met dié stewige laatontbyte.

Skouperd of ou perd? • Is daar ’n plek vir nuwe modelle waarvan niks ónder die enjinkap werklik verander...

Expand title description text
Frequency: Every other month Pages: 134 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Apr/May 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: March 25, 2022

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Travel & Outdoor

Languages

Afrikaans