Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Weg!

Dec/Jan 2023
Magazine

Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...

Son en somer

AGTER DIE SKERMS • By die onlangse Media24 Uitnemendheidstoekennings vir Leefstyl het Weg en sy susterstydskrif go! ’n hele paar pryse losgeslaan:

Weg!

BRIEWE • Het jy iets interessants gesien op jou reise? Stuur vir ons ’n brief, vonkpos of ’n posduif en sê jou sê.

V & A • Elke maand beantwoord ons kenners lesers se vrae oor voëls, insekte en diere. Stuur jou vrae gerus na redakteur@weg.co.za

KORTLIKS

Curbside Coffee, Clarencerylaan

LUIPERDLESSE • Luiperds van die wêreld

KORTLIKS

BOEKE • Bederf ’n boekwurm in jou lewe (of jouself!) met een van hierdie titels onder die Kersboom.

Kerrie is sielskos • ’n Gesinsete is ’n seëning. Wanneer jou ma boonop trooskos soos kerrie voorsit, kan ’n mens nie help om dankbaar te wees nie, skryf Abigail George.

Te kus en keur op Kosibaai • Kosibaai voel, lyk en proe (sonskyn, strand, seekos!) nes sy buurman Mosambiek, maar jy kom daar met minder moeite (geen grenspos...). Én hier is verskeie lodges en kampe waar ’n mens kan skoene uitskop. Toast Coetzer ontmoet die mense wat ’n kuiertjie op Kosi spesiaal maak.

Kuier langs die N1 • Colesberg is ’n gerieflike halfweghawe tussen Johannesburg en Kaapstad langs die N1, maar kom ervaar ’n slag die kleindorpse gasvryheid van Bethulie, Philippolis en Vanderkloof net ’n paar kilometer verder.

Dís somer! • Langs die kus waai die wind en in die binneland bars daar elke middag ’n donderstorm los. Somer verskil reg oor Suid-Afrika. Dié skrywers vertel wat somer vir hulle beteken...

MENSE SE LENSE • Hou op wik en weeg en stuur daai spesiale foto vir Toast Coetzer by menseselense@weg.co.za – ja, dit kan ’n selfoonfoto ook wees!

’n Storie agter elke beeld

Tyd vir 'n varansiefeesmaal • ’n Lepel suiker hier, ’n leksel stroop daar... Dié bederfresepte sal maak dat jou mense hulle vingers hierdie vakansie behoorlik aflek!

En wat is die prys, Meneer? • Die perfekte toerkar is ánders vir elke persoon, want nie almal het dieselfde behoeftes nie. Party hou voet by stuk ’n gesin het ’n dubbelkajuitbakkie nodig, maar vir ander is dit ’n sportnutsvoertuig. Toast Coetzer het Mahindra se 4x4-aangedrewe Scorpio Adventure getoets.

Prop die Kerskous vol! • Hier is 20 lekker (en bekostigbare) geskenke wat die Weg-spanlede graag onder hulle eie Kersboom sou wou sien.

BLY HIER SERENDIPITY BEACH COTTAGE, CEBE

Die natuur as buurman • Pringlebaai lê tussen duine en berge aan die oostelike punt van Valsbaai. Dis skaars 80 km se ry uit Kaapstad, en hier is die rotspoele vol lewe en die strande stil.

STAP SAAM Staan bó Pringlebaai. • Tydens die Tweede Wêreldoorlog is radarstasies teen die helling van Hangklipberg in Pringlebaai gebou. Kom stap die Hangklip-roete om te sien hoekom.

Piepklein en pragtig! • Dis maklik om ’n koedoe en ’n gemsbok uit te ken. Maar wat van ons kleiner wildsbokkies? Het jy geweet dat van hulle net 4 kg weeg? Dis so lig soos ’n huiskat! Ons bekyk die kleinste nege van nader.

VOËLS DEUR FAANSIE PEACOCK HEI, WAT WAS DAAI?!

GEELSLANG TEEN DIE ANDER, KGALAGADI

Dot Bekker: 1 Die Kongo: 0 • Dot Bekker kom al nader aan die huis op haar 20 000 km lange toer van Europa tot...

Expand title description text
Frequency: Every other month Pages: 213 Publisher: Media 24 Ltd Edition: Dec/Jan 2023

OverDrive Magazine

  • Release date: December 2, 2022

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Travel & Outdoor

Languages

Afrikaans