Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Weg!

December 2021 - January 2022
Magazine

Suid-Afrika se voorste reistydskrif is enige buitelewemens se paspoort tot bekostigbare bestemmings en blyplek in Suidelike-Afrika. Elke uitgawe is volgepak met puik foto’s en gesaghebbende stories oor interessante mense en plekke (en wat om daar te doen). Kamp, voetslaan, fotografie, toerusting, kos, die langpad, en avontuur is ook deel van Weg se DNS. En omdat ons nie freebies aanvaar nie en self vir alles betaal, weet lesers hulle kan ons inligting vertrou. Of jy wil wegbreek vir die naweek of ’n lang vakansie, jou reis begin hier...

Buitengewone Suid-Afrikaanse plekke om te besoek • Suid-Afrika is uiteenlopend, kleurvol en alles behalwe vervelig. As jy, soos ons, mal is oor die buitengewone, gaan jy gaande wees oor ons voorstelle van buitengewone plekke in Mzansi om te besoek.

See, sand en voorspoed

AGTER DIE SKERMS • Die fotojoernalis en kartograaf F-ançois Haasb-oek werk al 11 jaar by Weg. Menige reis gaan gewoonlik gepaard met ’n onvoorsiene krisis of twee, veral voertuigverwante uitdagings. Maar die ongeluk ry nogal vir François, soos onlangs tydens ’n besoek aan die Wildekus – lees die storie op bl. 40.

Weg!

BRIEWE • Het jy iets interessants gesien op jou reise? Stuur vir ons ’n brief, vonkpos of ’n posduif en sê jou sê.

SKRYF AAN ONS EN WEN!

GESELS MET ONS

V&A • Elke maand beantwoord ons kenners lesers se vrae oor voëls, insekte en diere. Stuur jou vrae gerus na redakteur@weg.co.za

KYK HIER!

Glanskamp in Grootvadersbosch

Skud blad met ’n boom

Só sien ’n slang

Wie het die son gehap?

Veldskoen-padstal, De Doorns

Othmane Zolati • Dié 27-jarige het 30 000 km te voet, per fiets én op ’n skaatsplank van Marokko tot by Kaap Agulhas gereis. Sy dokumentêre film, Africa and I, oor dié epiese tog van 4 jaar deur 24 Afrika-lande wys tans op Showmax.

BOEKE • Boeke is ’n ideale Kersgeskenk: Dit hou die leser ure lank besig, dit laat hom of haar van die wêreld vergeet en – dalk beste van als – dis maklik om toe te draai! Hier is ’n keur van boeke vir die lesers in jou lewe.

Op vellies vertrou ek • Met watter soort skoene stap jy 2022 tegemoet? Sophia van Taak is seker van haar saak: vellies.

Die jongste ouman in die Kloof • Wanneer jy weer deur die Baviaanskloof ry, hou gerus by Babes se Winkel stil en gaan groet die oom agter die kasregister. Gustav Nortjé kan jou boekdele van dié kontrei vertel.

Word wakker langs die Wildekus • Die Wildekus is dalk ver en woes, maar hier’s g’n tekort aan gemaklike lêplek nie. Hier is tien van die sagste matrasse, die gelykste staanplekke en die rondawels met die mooiste uitsigte langs dié ongerepte kuslyn waar jy jou kop kan neerlê.

Ons gaan see toe! • Van ’n houthutjie op die strand tot ’n spogkamp tussen die gousblomme – dié ses Weskus-blyplekke bied iets vir elke smaak.

WAT SÊ DIE MENSE?

VIR ’N GROOT BEDERF !

MENSE SE LENSE • Stuur jou beste reis- en natuurfoto’s na menseselense@weg.co.za – dalk bespreek Toast Coetzer jóú foto!

WEN MET JOU FOTO! • Jy kan ’n Weg-kamerasak ter waarde van R650 wen!

STUUR JOU BESTE REIS› EN NATUURFOTO’S VIR ONS!

Stille waters?

Dankie, Kersvader! • Die span by Weg reis ver en wyd en deur die loop van ’n kalenderjaar loop ons ’n verskeidenheid van oulike en bruikbare dinge raak wat ons graag in ons eie Kerskouse wil sien. Hier is 21 van ons gunstelinge.

Sit aan vir ’n fees! • Dis tyd om jou skoene uit te skop en geliefdes se samesyn te geniet. Dié ses resepte sal jou vakansiekuiers kleur én geur gee!

Die volk se wa • Die Tiguan-sportnutsvoertuig is wêreldwyd Volkswagen se topverkoper. Die huidige weergawe is pas gemoderniseer en duidelik is dié Duitse motorreus veels te uitgeslape om aan ’n wenresep te...

Expand title description text
Frequency: Every other month Pages: 132 Publisher: Media 24 Ltd Edition: December 2021 - January 2022

OverDrive Magazine

  • Release date: December 3, 2021

Formats

OverDrive Magazine

subjects

Travel & Outdoor

Languages

Afrikaans