Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Avontuur Afrika

Issue 32
Magazine

Verwelkom Avontuur Afrika, ‘n nuwe, opwindende en diverse platform wat beide Afrikaanse en Engelse drukweergawes insluit, asook ‘n sterk digitale platform vir kampeer- en landreisentoesiaste om saam te kuier en te gesels.

Geduld vir DIE WEN

Avontuur Afrika

‘n Droom wat WAAR WORD • ETIENNE LEWIS skryf:

BREINKRAG

Goeters & geite

Suzuki-viering is net om die draai

Praatjie oor renosterstropery wen kompetisie

SA se Motor van die Jaar is… ‘n bakkie!

Nuwe Subaru Outback-model bekendgestel

Wêreldrekord vir Mahindra

Wild en WAKKER • Teen die einde van 2022 het Ford twee modelle van sy nuwe-generasie Everest bekendgestel: die Sport en die Platinum. Die reeks is nou met die toevoeging van ‘n tweede Sport-model en twee XLT weergawes uitgebrei. Daar is ook ‘n Everest Wildtrak… iets wat LIANA REINERS baie opgewonde maak.

In ’n klas VAN SY EIE • Die vorige generasie van die Mercedes-Benz GLC het die segment op sy kop gekeer met betrekking tot stilering, luuksheid en vermoë. Onlangs het ANTON WILLEMSE JR ‘n vinnige draai agter die stuur van die jongste generasie gemaak en meen dat die Duitse handelsmerk steeds kop en skouers bo sy mededingers uittroon.

Flink van die LYN AF • Daar is ‘n nuwe Hyundai Tucson-topmodel op Suid-Afrika se paaie en dit spog nou met vierwielaandrywing, ‘n sportiewe en opvallende buite-ontwerp en ‘n baie moderne en gemaklike binneruim. ANTON WILLEMSE JR verklap meer oor die splinternuwe N Line.

Vang gees! • Die gewilde Spirit of Africa-uitdaging – die breinkind van motorsport-legende, Sarel van der Merwe – word dikwels as een van die moelikste 4x4-uitdagings vir amateurs in Afrika beskryf. Hierdie jaar is dit vir die eerste keer in sy 19-jaar geskiedenis in samewerking met Nissan aangebied. ANTON WILLEMSE SR het aan die media-uitdaging deelgeneem.

Ons ryding: Nissan Navara 2.5-litre DDTi PRO-4X

Wild, wilder… WESTE! • Die ywerige landreisiger en 4x4-entoesias, PATRICK CRUYWAGEN, het onlangs die geleentheid gehad om die Overland Expo West in Flagstaff, Arizona, by te woon. Wat hy daar gesien en beleef het, was effe van ‘n kultuurskok… en heeltemal anders as enigiets wat hy al ooit in ander lande teëgekom het!

Reis met ’n doel • Die legendariese avonturier, Kingsley Holgate en sy span het onlangs op ‘n ekspedisie van 18 maande vertrek om die belangrikheid van die bewaring van Afrika se ikoniese natuurlewe en oorblywende natuurlike landskappe te beklemtoon. Hulle sal ook aandag op die behoeftes van landelike gemeenskappe wat langs hierdie afgeleë gebiede woon vestig. LIANA REINERS was daar toe die groep hulle reis afgeskop het.

Meer oor die KINGSLEY H OLGATE-STIGTING

Herrys UIT DIE pain • Politieke onrus het vir jare Zimbabwe se reputasie as ‘n reisbestemming negatief beïnvloed, maar danksy politieke hervorming in hierdie noordelike buurland van ons is toerisme besig om weer toe te neem. Die meeste van Zimbabwe se gewildste besienswaardighede word in elk geval buite die hoofstede gevind en word dus as relatief veilig beskou. Soos ANDRÉ VAN VUUREN ontdek het, kan diegene wat besluit om Zimbabwe te besoek asemrowende landskappe, eksotiese natuurlewe en geskiedkundige skatte – wat ‘n fassinerende insig in die kontinent se geskiedenis bied – verwag. Die beste van alles is dat hierdie wêreldklaswildreservate en UNESCO-wêrelderfenisgebiede glad nie so besig is soos dié in ander Afrika-lande nie.

LANDREIS AVONTUUR | Zimbabwe

Die papegaai SMOUSE • In die granietheuwels van die Kgalagadi bekoor die ongelooflike natuurlewe, verstommende rotskuns en ‘n oorvloed voëlspesies vir ROGER GAISFORD. Om nie eens van die kleurvolle karakters – met baie interessante ‘werke’ – te praat nie!

Avontuur op AFRIKA SE ongebaande weë • Die grootste gedeelte van Tsjad lê...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 84 Publisher: MNA Media Edition: Issue 32

OverDrive Magazine

  • Release date: July 7, 2023

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans