Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Avontuur Afrika

Issue 30
Magazine

Verwelkom Avontuur Afrika, ‘n nuwe, opwindende en diverse platform wat beide Afrikaanse en Engelse drukweergawes insluit, asook ‘n sterk digitale platform vir kampeer- en landreisentoesiaste om saam te kuier en te gesels.

Umwelt – “Bewustelike omgewing”

Avontuur Afrika

Jy vra - ons antwoord • Ek het onlangs ‘n 4x4 vir kampeer en landreis gekoop. Het ek ‘n dakrak nodig? – MIKE OOSTHUIZEN.

BREINKRAG • Soek verskeie kampgeregte en kampkombuistoebehore in die woordblok. Woorde kan horisontaal, vertikaal, diagonaal en in enige rigting wees. Leestekens word nie gebruik nie en woorde in hakies is dele van die woord of ter verduideliking.

Bou jou eie Landy

Unieke Jeep konsepte beïndruk

Ford neem lot van aasvoëls ter harte

Mitsubishi wys sy bielie van ‘n bakkie

Goeters & geite • Met Moedersdag om die draai, het ons gaan rondsnuffel vir ‘n paar oulike geskenk-idees vir die avontuurlustige mammas.

‘n Ware STAATMAKER • Dit word dikwels die betroubaarste ryding in die medium SNV-segment genoem, ikonies en indrukwekkend… en keer op keer een van die land se topverkopers. Nadat LIANA REINERS die jongste model by die onlangse Suid-Afrikaanse bekendstelling bestuur het, verstaan sy hoekom.

Die fraaie FRANSMAN • Tien jaar nadat die Renault Captur die eerste keer aan die wêreld bekend gestel is, is die langverwagte opgedateerde weergawe in Suid-Afrika bekendgestel. LIANA REINERS verklap alles wat goed is omtrent die nuweling.

Meer as NET ‘n WERKESEL • In Desember 2022 het Ford die langverwagte nuwe-generasie Ranger dubbelkajuitbakkie onthul en dit het vanuit die staanspoor lof van kritici en verbruikers ingepalm. Nou wil Ford ‘n groot stap neem in ‘n marksegment waar die handelsmerk histories tekort geskiet het met die bekendstelling van die Ranger enkel-en superkajuitreeks. ANTON WILLEMSE JR verduidelik hoekom dit sy gunsteling bakkiesegment is.

Tog te GRAND! • LIANA REINERS het ‘n vriendin gehad wie se pa altyd gesê het dat die Grand Central-lughawe nie ‘grand’ óf sentraal is nie. Alhoewel die sentrale deel nie regtig op Suzuki se nuutste model van toepassing is nie, is dit beslis nogal grand! Sy het dit tydens die onlangse plaaslike media-bekendstelling bestuur.

Defenders in DIE MIS • Vir die 2023 Defender Tropy – Limpopo het 16 Defenders en ‘n enkele Ineos Grenadier een van Suid-Afrika se minder bekende natuurskatte, die Soutpansberge, deurkruis. PATRICK CRUYWAGEN het saamgepiekel.

Span Front Runner • Ons het die Front Runner-span se MICHAEL DE BRUYN en sy seun NATHAN (13) uitgevra oor hul produkte en ervarings:

Soos wafferse VIKINGS op avontuur • Hoe maak ‘n mens die perfekte Yslandiese skemerkelkie? Jy neem tien Veteraan Vikings, voeg ses Land Rover Defenders en ‘n gids genaamd Steinar Sveinsson by. Skud goed oor 1 200km se Yslandiese agterpaaie, oor snelweë, lawarots en ys. Maar moenie roer nie. Nooit nie. Dit staan bekend as Ysland op… wel, ys! Bedien met ‘n kinkel in die vorm van ‘n kouefront en ‘n skeut Suid-Afrikaanse humor vir die beste resultate. CHRISTIEN NESER het onlangs hierdie eens-in-‘nleeftyd-avontuur ervaar.

Go, hamba, gaan… TSAMAYA! • Die Karoo is nie normaalweg ‘n plek wat ‘n mens met ‘n oorkruis-sportnutsvoertuig soos die Kia Seltos sou aanpak nie. Dit klink mos meer na ‘n takie vir ‘n hardebaard 4x4? ANTON WILLEMSE SR het egter, oor ‘n tydperk van drie dae en deur verskeie uitdagende passe en roetes, bewys dat dit wel gedoen kan word.

Ons ryding: DIE KIA SELTOS

REISGIDS

KYK NOORD EN beur voort • In die vorige uitgawe het ons die eerste deel van die AUTOBARN CHARTWELL NA CHARTWELL (C2C)-sending van Suid-Afrika na die Verenigde Koninkryk gedeel. Ons sluit in Uganda by hulle aan.

Die diamant IN AFRIKA SE toerismekroon • Suid-Afrika se buurman aan ons...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 84 Publisher: MNA Media Edition: Issue 30

OverDrive Magazine

  • Release date: May 5, 2023

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans