Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Avontuur Afrika

Issue 35
Magazine

Verwelkom Avontuur Afrika, ‘n nuwe, opwindende en diverse platform wat beide Afrikaanse en Engelse drukweergawes insluit, asook ‘n sterk digitale platform vir kampeer- en landreisentoesiaste om saam te kuier en te gesels.

Groei saam met die natuur

Avontuur Afrika

Gesels >> SAAM

BREINKRAG

Goeters & geite • Die afgelope jaar of wat het ons van die coolste toebehore en goeters uitgesnuffel om op hierdie bladsye te bemark. Met Kersfees om die draai, kies ons ons gunstelinge om die avonturier in jou lewe te verras.

Gebou in Africa, reg vir die wêreld • Bushtech se aluminium-kappies is perfek geskik vir jou leefstyl en spesifieke behoeftes, ongeag waarheen jou avonture jou neem. Soos ANTON WILLEMSE verduidelik, bied hierdie handelsmerk fantastiese oplossings – of jy nou op ‘n gesinsvakansie is of ‘n landreis van Kaap na Kaïro aanpak.

Kia doen dit vir die kinders

Premium 4x4-bandreeks nou in SA beskikbaar

Die JAC T9 is hier!

Ford bied verdere steun aan SANCCOB

X-ie perfeksie • Die Wildtrak X is die jongste toevoeging tot Ford se Ranger-reeks en spog met ‘n magdom nuwe tegnologieë en toerusting wat dit slaggereed maak vir enige avontuur. LIANA REINERS vertel meer.

’n Terugblik op die verlede • Ons gereelde lesers is teen dié tyd al goed vertroud met die ‘Bush Run’-bende. Hierdie groep Land Rover-eienaars het twee dinge in gemeen: ‘n amperse obsessie met die handelsmerk en ‘n avontuursin soos min! Mees onlangs het hulle die omgewing rondom Machadodorp gaan verken. NICO DENNER vertel meer oor nóg ‘n Bush Run vir die boeke.

Meer oor Bush Run

neem herinneringe, laat slegs voetspore • Die Vrystaat, met sy wye vlaktes, is die byna perfekte sloertoer-bestemming. Breë horisonne word slegs hier en daar deur ‘n klein dorpie, ideaal om in te loer vir aandenkings of plaaslike lekkernye by die talle padstalletjies, onderbreek. MARY WILLEMSE en haar dogters is onlangs na die sogenaamde kersiehoofstad van Suid-Afrika, Ficksburg en Clocolan.

Gemaak vir sloertoere: Gaan groot met die Kia Carnival

Welkom by Amohela ho Spitskop

Vat die pad met Kia • Almal is gek oor ‘n goeie sloertoer – en in ‘n land so mooi soos Suid-Afrika, is dit maklik om te sien hoekom. Ons deel van ons gunsteling sloertoerbestemmings – klim in en gaan verken!

Altyd ’n wenner • Soos die jaar einde se kant toe staan, vind die jaarlikse prysuitdelings by meeste skole plaas. Ons probeer altyd dink watter kampe in die Nasionale Krugerwildtuin die top toekennings sal ontvang, maar dit bly ‘n moeilike takie! Een kategorie wat ons egter nooit oor twyfel nie, is die trofee vir veelsydigheid – wat ons keer op keer aan die Letaba ruskamp, wat so mid-weg tussen die suidelike en noordelike grense van die park lê, sal toeken.

Die Magnificent Seven • Ses van die Magnificent Seven se tande word in die Letaba olifant-museum uitgestal – dié van Dzombo, Kambaku, Mafunyane, Ndulamithi, Shawu en Shingwedzi. Die sewende lid, Joao, se tande is in 1984 beskadig en nooit weer opgespoor nie. Die museum was die breinkind van die destydse hoofveldwagter, Dr U De V Pienaar, wat besluit het om hierdie olifante as ‘n voorbeeld van die Nasionale Krugerwildtuin se bewaringsukses-stories te gebruik. Dit was hy wat die groep bulle die Magnificent Seven – gebasseer op ‘n 1960 Hollywood film – gedoop het. Die museum is in 1980 bekendgestel met artikels deur die park se senior navorser, Dr. Anthony Hall Martin en kunswerke deur die wildkunstenaar Paul Bosman.

’n Stryd op ALLE TERREINE • So, jy wil bande hê wat geskik is vir die bos, maar tog gemaklik is op teer… veelsydige bande wat geskik is vir ‘n wye verskeidenheid ry-oppervlakke. Jy kyk hier na alle-terrein bande. Maar watter handelsmerk is die beste? Om uit te vind, het ons 15 stelle alleterrein bande...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 84 Publisher: MNA Media Edition: Issue 35

OverDrive Magazine

  • Release date: November 17, 2023

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans