Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Avontuur Afrika

Issue 25 (Nov 2022)
Magazine

Verwelkom Avontuur Afrika, ‘n nuwe, opwindende en diverse platform wat beide Afrikaanse en Engelse drukweergawes insluit, asook ‘n sterk digitale platform vir kampeer- en landreisentoesiaste om saam te kuier en te gesels.

Luiperds, leeus en ‘n ietermagog

Avontuur Afrika

Gesels>> SAAM

Maak ‘n ingeligte besluit

Ietsie om na uit te sien

'n Nuwe oorkruis mededinger • Die Beijing Automotive Industry Corporation, beter bekend as BAIC, is een van die grootste motorvervaardigers in China en het onlangs ‘n nuwe oorkruis-sportnutsvoertuig(SNV) in die Suid-Afrikaanse mark bekendgestel. Die nuwe Beijing X55 sal met groot Sjinese eweknieë soos die Haval Jolion en Chery Tiggo 4 Pro meeding. Anton Willemse Jr vertel meer.

Goeters geite • Kersfees is om die draai – die perfekte tyd om die avonturier in jou lewe met iets spesiaals te bederf… Hiermee ons span se topkeuses vir Kersfees 2022.

Soos 'n warm nes deur botter!

JIMMY raak wild • Onverskrokke reisigers, Calvin en Kelly Fisher, het onlangs buite ons landsgrense gaan kuier om die glorie van Botswana en Zambië van agter die stuur van ‘n Suzuki Jimny te verken.

Dis 'n panpartytjie! • Toe Anton Willemse Sr hoor van die OppiPanne Musiekfees in Botswana, was hy dadelik nuuskierig. Wat was dit? Hoe sou dit werk? Sou dit ‘n sukses wees? Met meer vrae as antwoorde het hy besluit om ons buurland te besoek en self uit te vind. Wat ‘n buitengewone ervaring was dit nie gewees nie!

Bakgat rak!

Sleepgide: Vagabond

Gee my krag!

Sak, Sarel!

In die voetsporen van ons voorvaders • As ‘n direkte afstammeling van die 1800’s se Dorslandtrekkers, het Jan-Harm du Plessis ‘n sterk drang gehad om sy voorvaders se roete deur Namibië – toe hulle noordwaarts vanaf Suid-Afrika na Angola getrek het – te herontdek. Die uiteinde was ‘n epiese reis na wonderlike bestemmings, waar die gesin verken, ervaar en herinneringe gemaak het wat ‘n leeftyd sal hou.

Bande, strande en natuurskoon… • General Tire se Grabber is een van die land se gewildste alle-terrein bande. Nou het die maatskappy ‘n nuwe weergawe, wat hoofsaaklik op die landreismark gemik is, bekendgestel. Om te bewys dat die nuweling ook ‘n grondpadvreter van formaat is, het die bemarkingsspan van General Tire onlangs ‘n groep joernaliste op ‘n wonderlike avontuur deur die Transkei geneem. Anton Willemse Jr vertel.

Meer oor die ATX

'n Soeke na avontuur • Graeme Sharp en sy vriende, Buck Odonoghue en Jo Craig, was op ‘n missie om die wilde en afgeleë dele van Zimbabwe te gaan verken. Hy deel die eerste paar dae uit hulle reisdagboek en gee ook ‘n paar handige wenke vir ander wat ‘n soortgelyke avontuur oorweeg.

‘n Ware wildkyk-fees • In die suidelike deel van die Nasionale Krugerwildtuin, naby die Malelane hek, lê Biyamiti… een van die mooiste bosveldkampe in die area en ‘n lushof van fauna en flora. Anton en Natasha Schutte van Sunset Adventure Travel meen dis die perfekte uitspanplek vir natuurliefhebbers wat na ‘n onvergeetlike ervaring smag.

Verborge skate en gebreekte brûe • Zambië is die nuwe moet-besoek in Suider-Afrika. Met Botswana, Namibië en ons ander buurlande wat reeds deur die meeste avontuurlustige ontdekkingsreisigers verken is, oorweeg baie nou Zambië as hul volgende landreis bestemming. Dit is presiés wat George van Deventer en Marlene Hurter, van Trans Africa Self Drive Adventures & Tours, gedoen het.

Top wenke vir reise na Zambië

Buffels en brakke • Leilani Basson het ‘n sterk verbeelding. Sy is ‘n prentjie mens. Sy het visioene van die avonture, projekte en konsepte wat sy wil skep en ‘n werklikheid wil maak. ‘n Paar jaar gelede het sy ‘n idee van ‘n avontuur vir dames, waar die Bush Babes met buffels sou kon werk, gehad. Sy kon selfs die temalied van die...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 84 Publisher: MNA Media Edition: Issue 25 (Nov 2022)

OverDrive Magazine

  • Release date: November 25, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans