Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Avontuur Afrika

Issue 19 (May 2022)
Magazine

Verwelkom Avontuur Afrika, ‘n nuwe, opwindende en diverse platform wat beide Afrikaanse en Engelse drukweergawes insluit, asook ‘n sterk digitale platform vir kampeer- en landreisentoesiaste om saam te kuier en te gesels.

Avontuur Afrika

WELKOM

Gesels>> SAAM

Ontspan en herlaai in Mtentu

BREINKRAG • Soek die volgende Suid-Afrikaanse plekke, dorpe en stede in die woordblok. Woorde kan horisontaal, vertikaal of diagonaal en in enige rigting wees. Kappies, koppeltekens en deeltekens word nie gebruik nie.

Nog ‘n Chery op die koek

Mokka my nou!

Toyota RAV4 reeks geskommel

Nuwe Range Rover Sport maak binnekort sy verskyning

Ineos Grenadier is amper hier

Pryse en spesifikasies vir die nuwe Lexus LX bekendgemaak

Goeters & geite

Tjop-tjop!

Atlantis roep jou! • Richard van Ryneveld het verlede maand by die eerste RAW 4x4 Atlantis-pretdag aangesluit, saam met byna ‘n honderd 4x4’s in alle vorms wat op die duine toegesak het vir pret in die sand en son.

Meer oor RAW4x4 Suspension

Die klant is mos koning, dan nie?

Die wildernis roep! • Verlede maand se verhaal van Simon en Desiree Steadman van Ultimate Adventures se uitsonderlike Tanzanië ekspedise het geëindig met die groep wat by Utengule Coffee Lodge in Tanzanië oornag het, en gedroom het van wat nóg gedurende hierdie avontuur op hulle sou wag. Vandeesmaand reis ons verder na die Ruaha Nasionale Park en Selous Wildreservaat.

Oor Ultimate Adventures

Die speelgrond van ‘n ware avonturier • Aanlyn platforms en groepe is dit eens dat die Khaudum Nasionale Park in Namibië nie vir sissies is nie, maar eerder vir die ware, geharde avonturier. Beslis dan nie gepas vir ‘n ma en twee kinders om in te vaar nie? Jy sou so dink, maar vir Nolene Kotze, wat die Chasing Gravel-platform vir veldry-avonture en verskeie aktiwiteite en toere in Namibië bestuur, was dit juis deel van die aantrekkingskrag.

Mooie Mabua • Vir George van Deventer van Trans Africa Safari Self Drive Adventures and Tours is Mabuasehube ‘n magiese plek gevul met herinneringe. Die perfekte plek om tot stilstand te kom en te herlaai.

Trans-Afrika-toerfokus: Richtersveld • George en Marlene van Deventer van Trans Africa Self Drive Adventure and Tours bied meer as net die gewone toeriste-ervarings en sal avontuurlustiges na plekke neem wat bittermin toeriste ooit die voorreg sal hê om te besoek. Een van die hoogtepunte op hul oorblywende 2022-kalender is die “Wild Side of Richtersveld”-toer, wat gedurende September plaasvind.

“Die Renoster” loop mooi • Dit sou ‘n fantastiese avontuur wees, met baie bestemmings. Die keuse van voertuig kon dit egter maak of breek, skryf Clifford Roberts.

Agter die stuur: Nissan Navara Pro-2x

Die uitdaging duur voort • Veel meer as “net nog ‘n bergpastoer”, gee die jaarlikse Ben 10 Eco Uitdaging avonturiers ‘n gevoel van prestasie en spogregte vir diegene wat dit suksesvol voltooi. Vir Trygve Roberts van Mountain Passes South Africa is hierdie jaarlikse trek ‘n hoogtepunt op sy kalender.

Vind jou Utopia • As jy voel dat jy glad nie wil kamp opslaan nie, dan weet jy dat jy beslis by ‘n lekker kampplek uitspan! Vir Rikus Truter van Lekker Kampplekke is Utopia in Swellendam só ‘n bestemming.

Die Kobras van Suid-Afrika • Daar is ongeveer 30 kobra spesies in die wêreld, met ‘n bykomende drie subspesies en drie uitgestorwe spesies. Hulle word gevind van Suidoos-Asië deur die Arabiese streek tot in Afrika. Ironies genoeg, skryf Johan Marais van die African Snakebite Institute, is die koningkobra nie ‘n ware kobra nie aangesien dit in sy eie genus Opiophagus – wat “slangvreter” beteken – val. Die ware kobras val almal onder die genus Naja (die Sanskrit woord vir slang).

Soveel plekke so min tyd! •...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 84 Publisher: MNA Media Edition: Issue 19 (May 2022)

OverDrive Magazine

  • Release date: May 27, 2022

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans