Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Avontuur Afrika

Issue 33
Magazine

Verwelkom Avontuur Afrika, ‘n nuwe, opwindende en diverse platform wat beide Afrikaanse en Engelse drukweergawes insluit, asook ‘n sterk digitale platform vir kampeer- en landreisentoesiaste om saam te kuier en te gesels.

Ek is vir haar… EN JY?

Avontuur Afrika

Jy vra — ons antwoord • Ek is ‘n redelike groentjie as dit by 4x4 en landreis kom en alhoewel ek opgewonde is om Afrika te verken, is ek effe senuweeagtig oor waterkruisings en hoe om hierdie uitdagings veilig aan te pak.

Goeters & geite

Feestelike FEDORA • Volgense ANTON WILLEMSE SR is daar min dinge wat ‘n stelling maak soos ‘n stylvolle, modieuse Fedora-hoed. Of jy nou ‘n klassieke styl of iets met ‘n moderne kinkel verkies, Sunhats sal die perfekte Fedora hê om by jou behoeftes te pas.

Bestel nou jou Grenadier bakkie!

Nuwe Prado word in 2024 verwag

Mahindra sinspeel op sy toekoms

JAC brei plaaslike reeks uit

Versekering vir jou wiele en bande

Isuzu mu-X kry nuwe enjin

Beter, beste Opel Grandland

Een tawwe KOEKIE! • Dit is groot, impossant en baie aantreklik. Dit is ook ‘n 4x4 uit die voorste gestoeltes. Dit is Isuzu se indrukwekkende nuwe D-MAX Arctic AT35 en LIANA REINERS meen dit bied alles wat jy in ‘n dubbelkajuitbakkie wil hê, sowel as ‘n paar goed waaraan jy nié gedink het nie.

Kyk hoe MOOI! • Suzuki ry tans ‘n golf van sukses wat met elke bekendstelling van ‘n nuwe model meer soos ‘n tsoenami begin lyk. LIANA REINERS deel haar mening oor die nuutste toevoeging tot die Suzuki-stal, die Fronx.

Avontuur KEN geen perke • As ‘n natuurliefhebber, 4x4-entoesias en landreisiger in murg en been, is daar niks wat ANTON WILLEMSE SR meer opgewonde maak as ‘n geleentheid om in die natuur uit te span en nuwe plekke te verken nie. Soveel te beter as hy dit in ‘n nuwe en baie bekwame bakkie kan doen.

Ons naweek-ryding - DIE P-SERIES LTD

ONS REISGIDS • Meer oor Somkhanda Community Game Reserve

Die TIBESTI - BERGE roep • In die tweede deel van sy reis deur Tsjad bekyk GRAHAME MCLEOD massiewe vulkane en van die vasteland se bes bewaarde rotskuns. Hy kom ook op bekoorlike tradisionele Tubu-dorpies af en leer dat die Tibesti-streek die afgelope jare skrikwekkende onstuimige tye beleef het.

Die begin EN EINDE van ‘n era • Vir twee dekades was die Camel Trophy die versinnebeelding van alles wat avontuur, deursettingsvermoë, taaiheid en – natuurlik – Land Rover betref. Van ‘n nederige begin, het hierdie geleentheid verander in die uiteindelike toets van mens en masjien, aangesien spanne van regoor die wêreld in die moeilikste toestande denkbaar meegeding het om met die uiteindelike erkenning weg te stap. TONY YEO besin oor Suid-Afrika se deelname en die ontstaan van die plaaslike komptisie, die Camel Adventure.

Meer oor die CAMEL TROPHY

Die wonders VAN DIE Groot Migrasie • Baie mense droom daarvan om die Serengeti te besoek en die Groot Migrasie te aanskou. Dit is egter ‘n voorreg wat vir bitter min beskore is. CHARMAINE en DAVE CAIRNCROSS deel hul ervaring op ‘n selfryavontuur na een van die mees magiese plekke op aarde.

Kies jou ULTIMATE ADVENTURE

Slodder, slodder in die modder • Elke jaar span die gemeenskap van Roedtan saam om ‘n naweek van 4x4-pret aan te bied en só geld in te samel vir verskeie projekte en instansies in die omgewing. Vir die manne en vroue wat deelneem en die toeskouers wat hulle kom aanmoedig is dit pure plesier. ANGELIQUE en NICO DENNER het vanjaar saam gaan kuier want wat kan dan nou lekkerder wees as om met jou 4x4 in die modder te baljaar?

2023 WENNERS

Meer oor Roedtan Klou & Grou 4x4

Spierwit SKOONHEID • Die wêreld was omtrent in verwondering toe daar onlangs vir die eerste keer in jare sneeu in baie dele van ons land – insluitend Johannesburg en...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 84 Publisher: MNA Media Edition: Issue 33

OverDrive Magazine

  • Release date: September 1, 2023

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans