Error loading page.
Try refreshing the page. If that doesn't work, there may be a network issue, and you can use our self test page to see what's preventing the page from loading.
Learn more about possible network issues or contact support for more help.

Avontuur Afrika

Issue 27
Magazine

Verwelkom Avontuur Afrika, ‘n nuwe, opwindende en diverse platform wat beide Afrikaanse en Engelse drukweergawes insluit, asook ‘n sterk digitale platform vir kampeer- en landreisentoesiaste om saam te kuier en te gesels.

Laluka – wysheid van die natuur

Avontuur Afrika

Briewe van ons lesers

Dagboek dit nou

BREINKRAG • Soek die verskeie natuurwonders en moet-sien besienswaardighede in Suidelike Afrika in die woordblok. Woorde kan horisontaal, vertikaal en diagonaal en in enige rigting wees. Leestekens word nie gebruik nie en woorde in hakies is deel van die woord of ter verdeudeliking/vir konteks. *Woordblok deur Louis Krouwkamp

Toewyding maak ‘n verskil

Defender eienaars neem kennis!

Haval bult sy spiere

KORTLIKS

Heelwat om na uit te sien • ‘n Miernes van bedrywighede… dit sal die beste manier wees om die volgende 12 maande te beskryf wanneer dit by die bekendstelling van nuwe voertuie kom. Die jaar het reeds met ‘n knal afgeskop en in die komende maande gaan omtrent elke vervaardiger iets na die mark bring, of dit nou ‘n opgradering, ‘n opknapping of ‘n heeltemal nuwe model is. Trouens, toe ons begin tel het, het ons besef dat daar vanjaar heel moontlik tussen 40 en 50 voertuigbekendstellings gaan wees! Natuurlik kan dinge nog verander, maar hier is ‘n paar van die modelle wat ons te wagte kan wees.

Elektriese nuwelinge vir 2023 • ‘n Mens kan nie anders as om te wonder wat die uitwerking van beurtkrag op die gewildheid van elektriese voertuie in Suid-Afrika gaan wees nie. Des nieteenstaande, is daar ‘n hele paar elektriese rygoed wat oor die volgende paar maande hulle opwagting gaan maak.

Goeters & geite

Banddruk gerief met kompakte kompressor

Jaag jou drome • Die Krugerwildtuin is besaai met versteekte juweeltjies. Baie hiervan het eers onlangs vir die publiek oopgemaak, maar daar is ander wat dikwels verlore gaan vir die gereelde Kruger-besoekers. Anton Willemse Sr was gelukkig genoeg om genooi te word om só ‘n versteekte juweel, net noord van die Luvuvhu-rivier, te verken. En geen ander ryding as een van die juwele in Toyota se kroon, die Land Cruiser Prado VX-L, sou deug nie.

Ons ryding: Toyota Land Cruiser Prado VX-L

Pafuri Tented Camp • In die mees noordelike hoek van die Nasionale Krugerwildtuin lê die Pafuri Tented Camp. Dit is deel van die RETURNAfrica-groep en bied luukse verblyf teen ‘n agtergrond van skouspelagtige natuurlewe en aktiwiteite.

Ontsnap na Mpumalanga • Elke Desember, wanneer al die ander ‘Vaalies’ afpiekel see toe, kies Liana Reiners en haar gesin koers na die heuwels van Mpumalanga om vier van hul gunsteling tydverdrywe te geniet: ontspan, visvang, besienswaardighede besoek en kuier saam met ou vriende. Natuurlik is lekker eet ook hoog op die agenda! Vir só ‘n sloertoer is ‘n gerieflike voertuig ‘n absolute móét – en die Hyundai Creta was ‘n fantastiese avontuur-vennoot.

Ons ryding

Magiese Mata Mata bekoor keer op keer • ‘n Paar jaar gelede het die Suid-Afrikaanse reisiger, fotograaf en koskenner, Maricha van Heerden en haar man Butch, hul ou lewens vir avontuur verruil – en nou spandeer hulle hul tyd om die uithoeke van ons vasteland met hul avontuur-vennoot, The Honey Badger, te verken.

Waar dit alles begin het…

‘n Naweek van ‘manne’-wales • Soms het ‘n man nodig om die stadsgewoel agter te laat en saam met net ‘n paar pêlle avontuur te gaan opsoek. Henry Jonker probeer om ten minste een keer per jaar ‘n manne-naweek saam met ‘n paar goeie vriende – bekend as die Kamp Kommando – tussen al sy ander wonderlike avonture in te werk.

Reisgids • Die Overberg-distrik bied pragtige roetes en heelparty interessante eetplekke om ’n happie te geniet en die keel nat te maak. Die Kamp Kommando se gunsteling stopplekke sluit in:

Renosters, skilpaaie &...

Expand title description text
Frequency: Monthly Pages: 84 Publisher: MNA Media Edition: Issue 27

OverDrive Magazine

  • Release date: February 3, 2023

Formats

OverDrive Magazine

Languages

Afrikaans